Loer gerus na die vele artikels, videos, preke, fotos en ander hulpbronne wat daagliks op die ekerk webblad. beskikbaar is. Skryf kommentaar, stuur dit aan of laai jou eie op!

Ekerk stuur weekliks 'n hele klompie nuusbriewe uit met 'n verskeidenheid van onderwerpe. Skryf in vir die Manne, Vroue, Leier, Goeie Nuus of Kernkrag nuusbriewe. Kliek hier vir meer.

Ekerk ondersteun 'n verskeidenheid noodprojekte. Bou-'n-huis, MosaiëkSA, en Pure Hope is maar net 'n paar. Kliek hier om saam met Ekerk die wêreld stukkie vir stukkie te verander!

Afdelings

 

Ons wil graag in die volgende paar maande poog om ekerk se webblad so relevant, gebruikersvriendelik en in-die-kol as moontlik te maak vir jou. Om dit te kan doen wil ons graag by jou hoor van jou aanlyn ekerk ervaring! Skryf vir ons eerlik oor die webblad, die inhoud en wat jy daarvan dink.

 

Kliek hier om die aanlyn opname in 'n oogwink in te vul. Dis heeltemal anoniem, so wees eerlik!

 

Loer deur die volgende afdelings

Aanbidding // Arbeid // BBPs // Bou-'n-Huis // Change Room [Elroy Bosch] // Delf Dieper // Een Tot Een // Goeie Nuus // Grond Vat Stories // Huwelik // Jongspan // Kernkrag // Koffie // 
Leier // Nood // Omgee // Pitkos // Resensies // Die Kosblik // Vraag & Antwoord // Vrou

---------
Stephan Se Blog
---------
Vir die argiewe, kliek hier om alle ekerk artikels van Junie 2008 tot Februarie 2010 af te laai.

---------

Loer ook in by ekerk se Engelse webblad: www.echurch.co.za.

Blog Artikels

Ekerk

Is jy genadig en barmhartig teenoor jou werknemers?

deur Luther Backer

Is mense bang vir jou? Leef hulle in vrees en bewing dat hulle dalk ‘n fout sal maak en jy hulle dan oor die kole sal haal? Kom jou werkers en vra om verskoning, of weet hulle dat as jy sou uitvind dat hulle ‘n…

Meer

Gepubliseer deur Ekerk op 27 Januarie 2012 om 8:00

Ekerk

Die hemel is werklik [resensie]



deur Marius Nel

Todd Burpo saam met Lynn Vincent

DIE HEMEL IS WERKLIK

'n Klein seuntjie se verstommende…

Meer

Gepubliseer deur Ekerk op 27 Januarie 2012 om 7:00

Ekerk

Hearing new music

by Stephan Joubert

In his great book “Summoned to Lead,” Len Sweet tells the story of Yousouf Karsh a well-known portrait photographer, who took pictures of some of the most famous people on the planet during the 20th century.…

Meer

Gepubliseer deur Ekerk op 26 Januarie 2012 om 7:00 — 1 Kommentaar

Ekerk

Die moed ... om te weet: “Ek-wat-is” is by jou

deur Milanie Vosloo

“Ek is wat Ek is”, het God vir Moses gesê: “Jy moet vir die Israeliete só sê: Ek-wat-is, dis Hy wat my na julle toe gestuur het.” Eksodus 3:14

God kan ons lewens in ’n oogwink verander. Soos Moses…

Meer

Gepubliseer deur Ekerk op 26 Januarie 2012 om 7:00

Oudio

Besig om te laai...
 
 
 

Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

Ontvang gratis Ekerk se epos





Nuusbriewe:



Jy kan ook hier kliek om te registreer om die daaglikse artikels in jou epos inboks te ontvang, soos wat hulle op ekerk verskyn.

Boodskap van Stephan

Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!

 

 

Nuutste Bedrywighede

Profile Icon
louis wentzel commented on Jean van der Westhuizen's blog post 'Koninkryk'
vra net;  Hoe verstaan ek Openbaring 7 vers 9- 17 en joh. 18 v 36 oa. maar dit wat ek bid elke…
16 ure gelede
Profile Icon
Blog posts by Ekerk 16 ure gelede
Profile Icon

Koninkryk

Die koninkryk is nie ‘n fisiese plek nie. Koninkryk is ‘n vermoë. Dis ‘n vermoë van God die Vader…See More
Blog post by Jean van der Westhuizen gister
Profile Icon
louis wentzel commented on Ekerk's blog post 'Hearing new music'
 Sjoe my broer dis lekker. Hoor ek daai Band is so Breed dat ons as ons "om" GOD…
gister

Carry His Name Vroue Konferensie

© 2012   Created by Ekerk.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service