16 Julie 2010 to 3 September 2010 – Basiliah Restaurant, Moreletapark Gemeente Ons saamkuier geleentheid vir dames skop weer eerskomende Vrydag 16 Julie om 9h00 af. Ons het 'n paar maande gelede geskuif na Basiliah, die nuwe restaurant van Moreletapark gemeente, wat ons as eker… Georganiseer deur Ekerk | Tipe: vroue, ontbyt
3 Augustus 2010 to 7 Augustus 2010 – Benoni Friends, we are excited to be able to let you know that DALLAS WILLARD will be in Benoni this year. He will be here from 3 – 7 August 2010 and details of his programme are attached. DALLAS WILLARD i… Georganiseer deur Northfield Methodist Church | Tipe: konferensie
7 Augustus 2010 van 7:30 tot 11:00 – NG Kerk Parys-Oos Die Manne van Belofte hou DV op 7 Augustus 2010 'n manne-ontbyt om 07h30 vir 08h00. Dit sal plaasvind by die NG Parys-Oos, Paulsenstraat, Parys. Die ete sal die vorm aanneem van ‘n sosatierol en koff… Georganiseer deur Rudolph van Wyk | Tipe: manne-ontbyt
4 September 2010 van 7:30 tot 11:00 – Sion (AGS Parys) Die Manne van Belofte hou 'n Dames-lente-ontbyt op 4 September 2010 om 07h30 vir 08h00 - dit is nie die gewone "dames-tee" nie, maar sal die vorm van 'n ontbyt aanneem. Alle dames (ma's, dogters, oum… Georganiseer deur Rudolph van Wyk | Tipe: dames-ontbyt
17 September 2010 om 17:00 tot 18 September 2010 om 21:00 – KERKSONDERMURE CENTURION VROUEVREUGDEFEES GASSPREKERS: STEFAN JOUBERT SUSAN COETZER WANDA BAM MARIETJIE ACKERMAN KOSTE R200.00 SLUIT IN ETES, KOFFIE&TEE, BEDERFGESKENKPAKKIE Georganiseer deur WILMA LABUSCHAGNE/SELMA STREUDERS | Tipe: tema, vier, seisoene, vrou
Welkom by
Ekerk
© 2010 Gestig deur Ekerk