Loer gerus na die vele artikels, videos, preke, fotos en ander hulpbronne wat daagliks op die ekerk webblad. beskikbaar is. Skryf kommentaar, stuur dit aan of laai jou eie op!

Ekerk stuur weekliks 'n hele klompie nuusbriewe uit met 'n verskeidenheid van onderwerpe. Skryf in vir die Manne, Vroue, Leier, Goeie Nuus of Kernkrag nuusbriewe. Kliek hier vir meer.

Ekerk ondersteun 'n verskeidenheid noodprojekte. Bou-'n-huis, MosaiëkSA, en Pure Hope is maar net 'n paar. Kliek hier om saam met Ekerk die wêreld stukkie vir stukkie te verander!

Meer Besonderhede

Dames-ontbyt

Time: 4 September 2010 van 7:30 tot 11:00
Plek: Sion (AGS Parys)
Street: h/v St Janstraat & Loopstraat
City/Town: Parys
Event Type: dames-ontbyt
Georganiseer deur: Rudolph van Wyk
Nuutste Aktiwiteit: Jul 26, 2010

Export to Outlook or iCal (.ics)

Beskrywing Van Gebeure

Die Manne van Belofte hou 'n Dames-lente-ontbyt op 4 September 2010 om 07h30 vir 08h00 - dit is nie die gewone "dames-tee" nie, maar sal die vorm van 'n ontbyt aanneem. Alle dames (ma's, dogters, oumas) is welkom. Kaartjies @ R50 per dame is beskikbaar by Die Koffiekan, Breestraat, Parys.Of betaling kan ook per internetbank geskied:

Rek. naam: R van Wyk
Bank: Capitec
Tak: Parys
Takkode: 470010
Rek.no.: 1216387506
Gebruik jou naam as verwysing en faks bewys van betaling na 0866691430

Die spreker by hierdie geleentheid is Mariana Swanepoel van "Hands and Feet of Jesus".

Alle Kommentaar

Voeg Kommentaar By

RSVP vir Dames-ontbyt om te kan saamgesels!

Join Ekerk

Gaste (1)

Rudolph van Wyk

Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

Ontvang gratis Ekerk se epos





Nuusbriewe:



Jy kan ook hier kliek om te registreer om die daaglikse artikels in jou epos inboks te ontvang, soos wat hulle op ekerk verskyn.

Boodskap van Stephan

Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!

 

 

Nuutste Bedrywighede

Profile Icon
Blog posts by Ekerk 11 ure gelede
Profile Icon

Rede genoeg?

In 1984, vertel ‘n kollega, het hy ‘n geskenk by die werk gekry. Net om dankie te sê vir ‘n jaar se…See More
Blog post by Hennie Fritz 13 ure gelede
Profile Icon
ThumbnailThumbnailThumbnailThumbnail
Frans Marais, Yolandi Dixon, Elizma Theart en 1 ander is deel van Ekerk 13 ure gelede
Profile Icon
Louis van Essen commented on Ekerk's blog post 'Die moed ... om sy leiding te volg'
Dankie vir hierdie stukkie, ek het hom nogals nodig gehad vanoggend!!! Louis.
22 ure gelede

Carry His Name Vroue Konferensie

© 2012   Created by Ekerk.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service