Loer gerus na die vele artikels, videos, preke, fotos en ander hulpbronne wat daagliks op die ekerk webblad. beskikbaar is. Skryf kommentaar, stuur dit aan of laai jou eie op!

Ekerk stuur weekliks 'n hele klompie nuusbriewe uit met 'n verskeidenheid van onderwerpe. Skryf in vir die Manne, Vroue, Leier, Goeie Nuus of Kernkrag nuusbriewe. Kliek hier vir meer.

Ekerk ondersteun 'n verskeidenheid noodprojekte. Bou-'n-huis, MosaiëkSA, en Pure Hope is maar net 'n paar. Kliek hier om saam met Ekerk die wêreld stukkie vir stukkie te verander!
Mynhardt van Pletsen

Learning Community [July 2010]

Meer Besonderhede

Learning Community [July 2010]

Time: 20 Julie 2010 om 9:30 tot 21 Julie 2010 om 15:30
Plek: Mosaiek Gemeente, Fairlands, JHB
Kontaknommer: dries@ekerk.co.za
Event Type: learningcommunity
Georganiseer deur: ekerk
Nuutste Aktiwiteit: Jun 3, 2011

Export to Outlook or iCal (.ics)

Beskrywing Van Gebeure


Ekerk & Missionet se "Learning Community"

"Die Internet en Bediening"
Alles wat jy behoort te weet, en hoekom dit belangrik is

20 & 21 Julie 2010 - Mosaiek Gemeente, Fairlands, JHB
9h30 - 15h30 daagliks
R550 per persoon vir albei dae (Etes en Verversings Ingesluit)
(VBO Geakkrediteer by NGK)

Kom leer uit die ervaring van:

Mynhardt van Pletsen (Hoof van Kommunikasie en Inligting, NG Moreletapark, Direksielid Ekerk, www.platformcreative.co.za)
Dries Cronje (Direksielid Ekerk, www.invia.org.za)
Pierre du Plessis (3rd Place www.3rdplace.co.za )
Dries Lombaard (Direksielid Ekerk, www.africanmosaic.com )
Stef van Deventer (Belewenis Bestuurder Mosaiek Gemeente)
Stephan Joubert (Hoof van Ekerk www.ekerk.co.za )

Vir Navrae en Registrasie kontak:
Pierre Engelbrecht by pierreengelbrecht1@gmail.com of vir
Dries Lombaard by dries@ekerk.co.za

Alle Kommentaar

Voeg Kommentaar By

RSVP vir Learning Community [July 2010] om te kan saamgesels!

Join Ekerk

Gaste (2)

Rassie FourieMynhardt van Pletsen

Ek sal dit mis (1)

Melt Rossouw

Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

Ontvang gratis Ekerk se epos





Nuusbriewe:



Jy kan ook hier kliek om te registreer om die daaglikse artikels in jou epos inboks te ontvang, soos wat hulle op ekerk verskyn.

Boodskap van Stephan

Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!

 

 

Nuutste Bedrywighede

Profile Icon
Blog posts by Ekerk 12 ure gelede
Profile Icon

Rede genoeg?

In 1984, vertel ‘n kollega, het hy ‘n geskenk by die werk gekry. Net om dankie te sê vir ‘n jaar se…See More
Blog post by Hennie Fritz 13 ure gelede
Profile Icon
ThumbnailThumbnailThumbnailThumbnail
Frans Marais, Yolandi Dixon, Elizma Theart en 1 ander is deel van Ekerk 13 ure gelede
Profile Icon
Louis van Essen commented on Ekerk's blog post 'Die moed ... om sy leiding te volg'
Dankie vir hierdie stukkie, ek het hom nogals nodig gehad vanoggend!!! Louis.
23 ure gelede

Carry His Name Vroue Konferensie

© 2012   Created by Ekerk.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service