Ekerk

Inligting

Manne Van Belofte

Die Manne van Belofte in Parys erken dat Jesus die Heer is van hulle lewens. Dit is 'n lewensverrykende ervaring wat hulle wil uitleef en deel met ander manne om sodoende die leierskap en priesterskap van die man as hoof van die huis te herstel.

Plek: Parys
Lede: 11
Nuutste Aktiwiteit: 22 Jul

Bybelstudie

Manne Van Belofte Manne-Bybelstudie elke Dinsdagaand 19h00 by die Koffiekan.

Gespreksforum

Dennis Palm

Manne van Belofte 2 Reaksies

Begin deur Dennis Palm. Laaste reaksie deur Dennis Palm 11 Mar.

Alle Kommentaar

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van Manne Van Belofte om kommentaar te lewer!

Rudolph van Wyk Kommentaar deur Rudolph van Wyk op 16 Mei 2010 om 7:10
Ons boeta, Johan Strydom is gistermiddag op sy plaas vermoor. Vir die Manne van Belofte is dit besonder hartseer, want hy was ons boetie. Sy laaste sms aan my gister was 'n gebed:
OGGENDGEBED: Here wys my vandag wat ek moet SIEN, leer my wat ek moet WEET, sê vir my wat ek moet DOEN en maak my wat ek moet WEES. Amen.
"The spirit of the dead will survive in the memory of the living"
 

Lede (11)

Dennis Palm Rudolph van Wyk Deon du Toit lourence    anderson Andre van Zyl Kobus Oelofse Rinus Pretorius Joggie Pienaar George Sebastian van Heerden Jaco Potgieter pieter smith
 
 
 

Afdelings

Aanbidding
Arbeid
Bou-'n-Huis
Delf Dieper
Een Tot Een
Goeie Nuus
Grond Vat Stories
Huwelik
Jongspan
Kernkrag
Koffie
Leier
Nood
Omgee
Pitkos
Die Kosblik
Vraag & Antwoord
Vrou
---------
Stephan Se Blog
---------
Vir die argiewe, kliek hier om alle ekerk artikels van Junie 2008 tot Februarie 2010 af te laai.

Nuutste Bedrywighede

Self, as mens, sal ek nie met oop oe kan droom nie! Alleen deur Jesus met die krag van die Heilige Gees, is dit waarlik moontlik. Watter wonderlike voorbeeld is Jesus nie vir ons nie. Mag ons Hom navolg en "dream with one's eyes wide open", al is di…
1 uur gelede
Pieter, jy maak al klaar 'n verskil! Soos David is ek so bly dat jy die ware lewe ontdek het, gaan voort op hierdie ontdekkingsreis en vind die wonderlike avonture wat voorle! Ons dank die Heer dat jy METANOIA ontdek het! Jou keuse was reg! Groete i…
1 uur gelede
Dankie Fanie vir hierdie boodskap van hoop in 'n tyd waar alles soms so hopeloos lyk. Ek wil in hierdie hoop leef, "want Christus is ons hoop op die heerlikheid." Groete in Christus.
2 ure gelede
Ekerk het 'n blog bygevoeg
Deur Stephan Joubert Jesus’ first resting place here on earth was a manger. What a strange place to start his journey! It brought his speed way down. Suddenly, divine speed was much slower than ever. At the beginning of time God only had to slow do…
2 ure gelede
Ek het ook die boek gelees. Ek stem saam. Veral die gedeelte oor Daniël het my 'n nuwe perspektief op integriteit gegee.
4 ure gelede
Ek is saam met jou dankbaar dat jy hierdie nuwe / ware lewe ontdek het. Dit is voorwaar 'n wonderwerk wat net die Here kan doen om 'n mens se lewe so om te draai.
4 ure gelede
Pieter wil by E-Kerk en by ander nuut gemaakte mense van God. Ai, dit is darem lekker daardie eerste roes van nuwe liefde vir God. Paulus is nog steeds reg as hy in 2 Kor. 5 : 17 se : Daarom as iemand in Christus is, is hy hy 'n nuwe skepsel. Die ou…
6 ure gelede
Fanie van Emmenes het 'n blog bygevoeg
En Ek het hulle die heerlikheid gegee wat U my gegee het, sodat hulle een kan wees, net soos Ons een is ( Joh. 17 : 22 ). Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al meer verander o…
7 ure gelede
Marleen Olivier, Tobie Jooste, Salome Kritzinger en 6 ander is deel van Ekerk
8 ure gelede
Elza Stander and Hester Human are now friends
9 ure gelede
pieter smith het 'n blog bygevoeg
24 Junie 2010. Die datum wat ek my lewe ten volle aan die Here oorgegee het. Ek voel soos 'n nuwe mens maar my familie ken nie die nuwe mens nie. Pa wil dan nou elke aand bybel lees en bid en vir ons vertel hoe groot en goed God is. My vrou bekyk di…
9 ure gelede
Hester, dis wonderlike nuus! Ons bid vir volkome herstel en mag God julle in hierdie tyd steeds versterk en bemoedig! 'n Pragtige dag vir jou en al die Ekerkers wat saam gebid het! Groete in Christus.
10 ure gelede

© 2010   Gestig deur Ekerk

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service