Loer gerus na die vele artikels, videos, preke, fotos en ander hulpbronne wat daagliks op die ekerk webblad. beskikbaar is. Skryf kommentaar, stuur dit aan of laai jou eie op!

Ekerk stuur weekliks 'n hele klompie nuusbriewe uit met 'n verskeidenheid van onderwerpe. Skryf in vir die Manne, Vroue, Leier, Goeie Nuus of Kernkrag nuusbriewe. Kliek hier vir meer.

Ekerk ondersteun 'n verskeidenheid noodprojekte. Bou-'n-huis, MosaiëkSA, en Pure Hope is maar net 'n paar. Kliek hier om saam met Ekerk die wêreld stukkie vir stukkie te verander!

Welkom by Nuwe Media!

Sien media in die volgende formate: Boeke | Bybels | CD | DVD | Sagteware | Web

Gespreksforum

Mynhardt van Pletsen

Nuutste produkte van Christian Art vir Maart 2010

Wees op die uitkyk vir 'n paar interessant nuwe produkte in hierdie nuutste video, asook vir 'n exciting aankondiging heel aan die einde!Meer

Tags: nuwemedia

Begin deur Mynhardt van Pletsen Mar 25, 2010.

Mynhardt van Pletsen

Nuwe goete net voor Kersfees!

Hou gerus die Nuwe Media videocast dop - vars episodes oor die nuutste voorraad volg binnekort! As jy vrae of voorstelle het, laat weet my in die spasie vir kommentaar hieronder...Oor en uit!Meer

Begin deur Mynhardt van Pletsen Des 4, 2009.

Mynhardt van Pletsen

GLO Bible [sagteware] 2 Reaksies

Van die GLO Bible website:"GLO brings the Bible to life with HD video and documentaries, high-resolution images, historical animations, zoomable…Meer

Tags: sagteware

Begin deur Mynhardt van Pletsen. Laaste reaksie deur Mynhardt van Pletsen Des 7, 2009.

Mynhardt van Pletsen

Drops Like Stars [Rob Bell]

Hier is sommer 'n paar links vir jou:* Drops Like Stars op Rob Bell se site*…Meer

Tags: boek

Begin deur Mynhardt van Pletsen Nov 13, 2009.

Mynhardt van Pletsen

Nooma 23 | Corner [Rob Bell]

Nooma 23 se naam is Corner, en gaan kortliks oor rykdom versus armoede, en hoe ons as volgelinge van Jesus moet leef in 'n wêreld waar hierdie gaping al hoe groter word.Gaan loer vir die nuuste Nooma…Meer

Tags: dvd

Begin deur Mynhardt van Pletsen Nov 11, 2009.

Mynhardt van Pletsen

Nuwe pakkie van Christian Art [November 2009]

Ek het sopas 'n nuwe pakkie in die pos ontvang vanaf Christian Art se kantore in Vereeniging! Loer saam met my terwyl ek dit oopmaak...Meer gedetailleerde resensies volg binnekort.Meer

Tags: sagteware, dvd, boek, bybel

Begin deur Mynhardt van Pletsen Nov 8, 2009.

 
 
 
 

Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

Ontvang gratis Ekerk se epos





Nuusbriewe:



Jy kan ook hier kliek om te registreer om die daaglikse artikels in jou epos inboks te ontvang, soos wat hulle op ekerk verskyn.

Boodskap van Stephan

Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!

 

 

Nuutste Bedrywighede

Profile Icon
Blog posts by Ekerk 11 ure gelede
Profile Icon

Rede genoeg?

In 1984, vertel ‘n kollega, het hy ‘n geskenk by die werk gekry. Net om dankie te sê vir ‘n jaar se…See More
Blog post by Hennie Fritz 12 ure gelede
Profile Icon
ThumbnailThumbnailThumbnailThumbnail
Frans Marais, Yolandi Dixon, Elizma Theart en 1 ander is deel van Ekerk 12 ure gelede
Profile Icon
Louis van Essen commented on Ekerk's blog post 'Die moed ... om sy leiding te volg'
Dankie vir hierdie stukkie, ek het hom nogals nodig gehad vanoggend!!! Louis.
21 ure gelede

Carry His Name Vroue Konferensie

© 2012   Created by Ekerk.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service