Loer gerus na die vele artikels, videos, preke, fotos en ander hulpbronne wat daagliks op die ekerk webblad. beskikbaar is. Skryf kommentaar, stuur dit aan of laai jou eie op!

Ekerk stuur weekliks 'n hele klompie nuusbriewe uit met 'n verskeidenheid van onderwerpe. Skryf in vir die Manne, Vroue, Leier, Goeie Nuus of Kernkrag nuusbriewe. Kliek hier vir meer.

Ekerk ondersteun 'n verskeidenheid noodprojekte. Bou-'n-huis, MosaiëkSA, en Pure Hope is maar net 'n paar. Kliek hier om saam met Ekerk die wêreld stukkie vir stukkie te verander!
Charl de Beer
Charl de Beer
  • Manlik
  • Pretoria
  • South Africa
Share on Facebook Stuur Aan Twitter
  • Blog Artikels
  • Videos

Charl de Beer se Vriende

  • Johan Venter
  • Karel WJ van Heerden
  • maxie
  • Melt Rossouw
  • Roual du Plessis
  • WernerSchroeder
  • pierre du plessis
  • Paul Grobler
  • Lanel Kotze
  • Etienne
  • Dries Lombaard
  • Mynhardt van Pletsen
  • Dries Cronje
 

Charl de Beer se Bladsy

a Coffee-Community BLOG

Besig om te laai... Loading feed

Nuutste Bedrywighede

Profile IconProfile Icon
Johan Venter and Charl de Beer are now friends Oct 8, 2010
Profile Icon
Desiree Sauer left a comment for Charl de Beer
Baie dankie dat jy geantwoord het. Ek sit vanmôre sonder die kinders en pa. Hulle het gaan geskenke koop. In ons huis mag geen duur geskenke gekoop word nie. Ons gooi almal se name in 'n hoed en dan trek jy twee name uit en dan koop jy…
Des 5, 2009
Profile Icon
Charl de Beer het hul profiel opgedateer Des 2, 2009
Profile Icon
Charl de Beer het hul profielfoto opgedateer Des 2, 2009
Profile Icon
Charl de Beer left a comment for Desiree Sauer
Hi Desiree Dankie vir die boodskap. Jammer ek antwoord nou eers was lanklaas op die link. Ek bly in Pta getroud en het een kind. `n dogtertjie. Vrede
Des 2, 2009
Profile Icon
Desiree Sauer left a comment for Charl de Beer
Ek wo nog my naam byvoeg en druk per ongeluk die verkeerde knoppie. My naam is Desiree Sauer - Groete
Sep 1, 2009
Profile Icon
Desiree Sauer left a comment for Charl de Beer
Goeie naand Charl Soos ek deur die e-kerk gaan kyk ek eers of almal al 'n vriend of vriendin het. As jy het soek ek maar verder na 'n volgende persoon wat nog nie vriende gemaak het nie. Ek het 'n krosie van drie en my man is maar…
Sep 1, 2009
Profile Icon
Charl de Beer is nou 'n lid van Ekerk Jun 1, 2009

Kommentaar Muur (3 kommentare)

Jy moet 'n lid van Ekerk wees om kommentaar te lewer!

Join Ekerk

Om 8:43 op 5 Desember 2009, het Desiree SauerDesiree Sauer gesê…
Baie dankie dat jy geantwoord het.
Ek sit vanmôre sonder die kinders en pa. Hulle het gaan geskenke koop. In ons huis mag geen duur geskenke gekoop word nie. Ons gooi almal se name in 'n hoed en dan trek jy twee name uit en dan koop jy vir daardie persone 'n geskenkie. Omdat ons nie rerig Kersfees vier nie, mag geen geskenkie meer as R20.00 wees nie. Die vraag is wat koop jy vir R20.00 - baie - 'n mens sal verbaas wees wat jy regtig vir R20.00 kan koop. Dan stel jy 'n lys op van wat jy wil hê en dan koop jou naamlose boetie of sussie of ma of pa vir jou daardie geskenkie.

Nou vandag is dit die groep se beurt en ek verjaar ook in die maand so, nou weet jy hoekom ek by die huis moet bly.

Wat maak julle vir Kersdag?
Om 21:18 op 1 September 2009, het Desiree SauerDesiree Sauer gesê…
Ek wo nog my naam byvoeg en druk per ongeluk die verkeerde knoppie. My naam is Desiree Sauer - Groete
Om 21:17 op 1 September 2009, het Desiree SauerDesiree Sauer gesê…
Goeie naand Charl

Soos ek deur die e-kerk gaan kyk ek eers of almal al 'n vriend of vriendin het. As jy het soek ek maar verder na 'n volgende persoon wat nog nie vriende gemaak het nie.

Ek het 'n krosie van drie en my man is maar 'n boer van wind en weer. Ek is een van daardie "slim", ja jakkals prys sy eie stert, maar ek leer. Partykeer kry ek vir myself lag. Dit hou my so besig want ek is maar 'n Mamma wat maar gaan laat slaap en dan as die huis so stil raak, raak my brein aan die gang.
 
 
 

Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

Ontvang gratis Ekerk se epos





Nuusbriewe:



Jy kan ook hier kliek om te registreer om die daaglikse artikels in jou epos inboks te ontvang, soos wat hulle op ekerk verskyn.

Boodskap van Stephan

Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!

 

 

Nuutste Bedrywighede

Profile Icon
Blog posts by Ekerk 11 ure gelede
Profile Icon

Rede genoeg?

In 1984, vertel ‘n kollega, het hy ‘n geskenk by die werk gekry. Net om dankie te sê vir ‘n jaar se…See More
Blog post by Hennie Fritz 12 ure gelede
Profile Icon
ThumbnailThumbnailThumbnailThumbnail
Frans Marais, Yolandi Dixon, Elizma Theart en 1 ander is deel van Ekerk 13 ure gelede
Profile Icon
Louis van Essen commented on Ekerk's blog post 'Die moed ... om sy leiding te volg'
Dankie vir hierdie stukkie, ek het hom nogals nodig gehad vanoggend!!! Louis.
22 ure gelede

Carry His Name Vroue Konferensie

© 2012   Created by Ekerk.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service