![]() Ekerk stuur weekliks 'n hele klompie nuusbriewe uit met 'n verskeidenheid van onderwerpe. Skryf in vir die Manne, Vroue, Leier, Goeie Nuus of Kernkrag nuusbriewe. Kliek hier vir meer. |
![]() Ekerk ondersteun 'n verskeidenheid noodprojekte. Bou-'n-huis, MosaiëkSA, en Pure Hope is maar net 'n paar. Kliek hier om saam met Ekerk die wêreld stukkie vir stukkie te verander! |
As ek eendag … wat ook al het, sal ek gelukkig wees. En dit is dikwels die dryfveer wat ons onverpoos laat aanhou werk om vooruit te gaan sodat ek daardie begeertes kan vervul. Min van ons is tevrede met waar ons ons bevind. Hoeveel is genoeg? Altyd ’n bietjie meer as wat ek tans het.
In Rut 1 lees ons van Elimelek, sy vrou Naomi en hul twee seuns wat tydens ’n hongersnood uit Bethlehem in Juda weggetrek het na Moab en hulleself daar gevestig het. Wat was die…
MeerGepubliseer op 11 Augustus 2011 om 12:30 —
As daar nou een persoon was wat alle rede gehad het om ’n minderwaardigheids- kompleks te hê, was dit Dawid. Die dag toe Samuel gekom het om een van Isai se seuns as koning te salf, was Dawid nie eens as seun ingereken nie (1Sam 16). Hy was die jongste en moes skape oppas. Eers nadat al Isai se seuns voor Samuel verbygeloop het en die Here nie een van hulle aangewys het nie, het Samuel vir Isai gevra of dit al sy seuns is. D.w.s. Dawid was glad nie gereken as moontlike…
MeerGepubliseer op 21 Julie 2011 om 17:56 — — 1 Kommentaar
Twee vrae.
Vraag 1. Wie onthou vir Johanna Frederika Retief? (Haar nooiensvan) Niemand nie? Wel, dit was my ouma wat sewentig jaar gelede in 1941 op die ouderdom van 59 jaar oorlede is. Ja, ekself het haar nooit geken nie, want sy en my oupa is oorlede lank voor ek gebore is.
Vraag 2. Wat staan in Joh 3:16? Ons almal weet; “God het die wêreld so lief gehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar…
MeerGepubliseer op 19 Julie 2011 om 13:20 —
Toe Jesus aan die kruis gesterf het, het Hy gesê; “Dit is volbring.” Die werk wat die Vader Hom voor gestuur het om op aarde te kom doen het Hy voltooi, dit was klaar en afgehandel.
Paulus gee ’n soortgelyke opdrag in 2 Kor 8:11. “Maak die werk nou ook klaar. Die ywer om uit julle beskikbare middele die insameling af te handel, moet net so groot wees as die gewilligheid waarmee julle dit begin het.” Die apostel Paulus raak hier ’n aspek aan wat ’n prediker een…
MeerGepubliseer op 14 Julie 2011 om 17:16 —
Opgelaai deur Ekerk
Opgelaai deur Ekerk
Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!
© 2012 Created by Ekerk.
BETAALDE ADVERTENSIES
|
Adverteer in ekerk media Wil jy graag jou advertensie hier sien? Laai gerus ons aansoekvorm af. Jy kan ook kontak maak met |
Enroute... It's not a place — it's a relation! Waar dit nie gaan oor die reëls en reg/verkeerd nie, maar oor "real"-wees... dit nie gaan oor "religion" nie, maar oor "relation"... Navrae: Etienne Schoeman Tel: 083-310-3687 E-pos: oubie@iafrica.com |
Christelike Uitgewersmaatskappy |



