Loer gerus na die vele artikels, videos, preke, fotos en ander hulpbronne wat daagliks op die ekerk webblad. beskikbaar is. Skryf kommentaar, stuur dit aan of laai jou eie op!

Ekerk stuur weekliks 'n hele klompie nuusbriewe uit met 'n verskeidenheid van onderwerpe. Skryf in vir die Manne, Vroue, Leier, Goeie Nuus of Kernkrag nuusbriewe. Kliek hier vir meer.

Ekerk ondersteun 'n verskeidenheid noodprojekte. Bou-'n-huis, MosaiëkSA, en Pure Hope is maar net 'n paar. Kliek hier om saam met Ekerk die wêreld stukkie vir stukkie te verander!
Dennis Palm
Dennis Palm
  • Manlik
  • Philipstown Noord Kaap
  • South Africa
Share on Facebook Stuur Aan Twitter

Dennis Palm se Vriende

  • johan palm
 

Welkom, Dennis Palm!

Nuutste Bedrywighede

Profile Icon
Lettie Jacobs commented on Dennis Palm's blog post 'Volmaakte Wedergeboorte'
Dennis, jou artikel is aangrypend! Amen op alles wat jy skryf. Mag daar nog meer sulke artikels voortvloei uit jou pen! Groete in Christus.
Sep 9, 2010
Profile Icon

Volmaakte Wedergeboorte

Wanneer `n geboorte plaasvind, is dit die tyd wanneer daar `n skeiding tussen die baba en die moeder kom. Die geboorte is eers voltooi wanneer die naelstring wat die baba aan die moeder verbind, geknip word. Slegs dan kan die baba sy of haar eie lewe begin en kan die proses van groei en ontwikkeling plaasvind.Wanneer iemand Jesus Christus aangeneem het as Verlosser en Saligmaker, vind daar inderwaarheid `n geboorte plaas en die Woord beskryf dit as WEDERGEBOORTE. Net soos die baba vir bykans 9…See More
Blog post by Dennis Palm Sep 9, 2010
Profile Icon
Dennis Palm commented on Dennis Palm's blog post 'God KAN voorsien!'
Dit is so wonderlik om te weet dat ons God se genade selfs groter is as al ons verkeerde besluite van die verlede. Dit is die rede waarom Paulus met soveel versekering kon uitgeroep het: "Ek vergeet die dinge wat agter is en strek my uit na wat…
Mar 24, 2010
Profile Icon

God KAN voorsien!

Open. 12:11 verklaar: "En hulle het hom oorwin deur die bloed van die Lam en deur die woord van hulle getuienis.......!" Dit is vir my weereens `n groot voorreg om `n woord van getuienis met my mede gelowiges te kan deel. Ja, getuienis dat ons God GROTER is as AL ons probleme en omstandighede!Ons werk vir God temidde van die grootste armoede en dit is somtyds `n stryd om kop bo water te hou en om net die gewone bedryfskostes van die gemeente te kan dra. Ons het God ernstig gebid dat Hy ons…See More
Blog post by Dennis Palm Mar 23, 2010
Profile Icon

Die Here het groot dinge aan ons gedoen!

Die jaar 2009 was `n moeilike jaar vir ons as familie. Ons oudste seun van 46 jaar, het 8 beroerte aanvalle gehad in die tydperk tussen Mei en September en na die laaste aanvalle in September het hy ernstige breinskade opgedoen. Die skade was so groot dat hy die mentaliteit van `n tweejarige kind gehad het en hy het nie geweet hoe hy moet eet of dat hy toilet toe moet gaan nie. Hy het nie ons, as sy ouers, of sy eie vrou herken nie en hulle het hom in `n inrigting vir mense met alzheimers en…See More
Blog post by Dennis Palm Mar 18, 2010
Profile Icon
Ek wil al die lede van Ekerk bemoedig om die geleenthede te benut wat hierdie elektroniese media ons bied. Ons het mekaar nodig!
Status posted by Dennis Palm Mar 17, 2010
Profile Icon
Ons kinderkerk het binne 2 maande tot 170 kinders gegroei! Wonderlik is dit wanneer die Lewende Water van God begin vloei in `n dorp!
Status posted by Dennis Palm Mar 17, 2010
Profile Icon
Dennis Palm left a comment for johan palm
Welkom by Ekerk! Ek vertrou dat dit tot groot seen vir jou sal wees en dat jy hierdie media sal gebruik tot uitbreiding van die Koninkryk.
Mar 17, 2010
Profile Icon
Dennis Palm left a comment for PEET NEL
Peet, ek groet jou in die Lieflike Naam van Jesus Christus en heet jou welkom by Ekerk! Daar is veral een Skrif wat kosbaar is vir my in die tyd waar in ons lewe, en dit is die woorde van Matt. 24:14 = "En hierdie evangelie van die koninkryk…
Mar 11, 2010
Profile Icon
Dennis Palm left a comment for Mark Palm
Ek wil my seun Mark en sy gesin verwelkom by Ekerk en ek vertrou dat dit tot groot seen vir hulle sal wees. Dit is ons bede dat die Lewende Water van God se heerlikheid sal bruis in hulle gesin en lewens.
Mar 10, 2010
Profile Icon
Dennis Palm left a comment for Jacobus Swartz Albertus
Hello Jacobus Ek glo dat Ekerk `n groot leemte in die verkondiging van die evangelie kan vervul. Ons is tans in die bediening in die Noord Kaap en daar is sovele mense wat hier op die platteland afgesonder sit en wie feitlik geen skakeling met…
Mar 9, 2010
Profile Icon
Dennis Palm het hul profielfoto opgedateer Mar 8, 2010
Profile Icon

Sou iets vir die Here te wonderbaar wees?

Ek dank God dat ek in my eie lewe kon ondervind het dat NIKS vir God te wonderbaar is nie!Ek was gedurende die Paasnaweek van 2003 in `n ongeluk betrokke en ek het my rug gebreek op drie plekke. Drie rugwerwels was vergruis en twee ander was gekraak. Hulle het `n noodoperasie gedoen om die stukke rug- werwels te verwyder en hulle moes toe `n staalraamwerk rondom my ruggraat bou om te verhoed dat my rug knak. Die senuwees na my regterbeen was ook beskadig en ek het geen gevoel of lewe in my been…See More
Blog post by Dennis Palm Mar 8, 2010
Profile Icon

Sou iets vir die Here te wonderbaar wees?

Ek dank God dat ek in my eie lewe kon ondervind het dat NIKS vir God te wonderbaar is nie!Ek was gedurende die Paasnaweek van 2003 in `n ongeluk betrokke en ek het my rug gebreek op drie plekke. Drie rugwerwels was vergruis en twee ander was gekraak. Hulle het `n noodoperasie gedoen om die stukke rug- werwels te verwyder en hulle moes toe `n staalraamwerk rondom my ruggraat bou om te verhoed dat my rug knak. Die senuwees na my regterbeen was ook beskadig en ek het geen gevoel of lewe in my been…See More
Blog post by Dennis Palm Mar 6, 2010
Profile Icon
Dennis Palm het hul profiel opgedateer Mar 2, 2010
Profile Icon
Wat gebeur in jou lewe?
Status posted by Dennis Palm Mar 2, 2010
Ek ag dit `n voorreg om lid van Ekerk te wees. Ek is reeds vir meer as 40 jaar in die bediening en ek sien dit as `n groot uitdaging om deel te wees van hierdie uitreiking. Matt. 24:14 verklaar: "En hierdie evangelie van die koninkryk sal verkondig word in die hele wereld tot `n getuienis vir al die nasies; en dan sal die einde kom."

Dennis Palm's Blog

Dennis Palm

Volmaakte Wedergeboorte

Wanneer `n geboorte plaasvind, is dit die tyd wanneer daar `n skeiding tussen die baba en die moeder kom. Die geboorte is eers voltooi wanneer die naelstring wat die baba aan die moeder verbind, geknip word. Slegs dan kan die baba sy of haar eie lewe begin en kan die proses van groei en ontwikkeling plaasvind.…


Meer

Gepubliseer op 9 September 2010 om 12:39 — — 1 Kommentaar

Dennis Palm

God KAN voorsien!

Open. 12:11 verklaar: "En hulle het hom oorwin deur die bloed van die Lam en deur die woord van hulle getuienis.......!" Dit is vir my weereens `n groot voorreg om `n woord van getuienis met my mede gelowiges te kan deel. Ja, getuienis dat ons God GROTER is as AL ons probleme en omstandighede!

Ons werk vir God temidde van die grootste armoede en dit is somtyds `n stryd om kop bo water te hou en om net die gewone bedryfskostes van…

Meer

Gepubliseer op 22 Maart 2010 om 10:33 — — 1 Kommentaar

Dennis Palm

Die Here het groot dinge aan ons gedoen!

Die jaar 2009 was `n moeilike jaar vir ons as familie. Ons oudste seun van 46 jaar, het 8 beroerte aanvalle gehad in die tydperk tussen Mei en September en na die laaste aanvalle in September het hy ernstige breinskade opgedoen. Die skade was so groot dat hy die mentaliteit van `n tweejarige kind gehad het en hy het nie geweet hoe hy moet eet of dat hy toilet toe moet gaan nie. Hy het nie ons, as sy ouers, of sy eie vrou herken nie en hulle het hom in `n inrigting vir mense…

Meer

Gepubliseer op 18 Maart 2010 om 9:47 —

Dennis Palm

Sou iets vir die Here te wonderbaar wees?

Ek dank God dat ek in my eie lewe kon ondervind het dat NIKS vir God te wonderbaar is nie!

Ek was gedurende die Paasnaweek van 2003 in `n ongeluk betrokke en ek het my rug gebreek op drie plekke. Drie rugwerwels was vergruis en twee ander was gekraak. Hulle het `n noodoperasie gedoen om die stukke rug- werwels te verwyder en hulle moes toe `n staalraamwerk rondom my ruggraat bou om te verhoed dat my rug knak. Die senuwees na my regterbeen was ook beskadig en…

Meer

Gepubliseer op 7 Maart 2010 om 23:13 —

Alle Kommentaar

Jy moet 'n lid van Ekerk wees om kommentaar te lewer!

Join Ekerk

  • Geen kommentaar sover nie!
 
 
 

Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

Ontvang gratis Ekerk se epos





Nuusbriewe:



Jy kan ook hier kliek om te registreer om die daaglikse artikels in jou epos inboks te ontvang, soos wat hulle op ekerk verskyn.

Boodskap van Stephan

Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!

 

 

Nuutste Bedrywighede

Profile Icon
Blog posts by Ekerk 11 ure gelede
Profile Icon

Rede genoeg?

In 1984, vertel ‘n kollega, het hy ‘n geskenk by die werk gekry. Net om dankie te sê vir ‘n jaar se…See More
Blog post by Hennie Fritz 12 ure gelede
Profile Icon
ThumbnailThumbnailThumbnailThumbnail
Frans Marais, Yolandi Dixon, Elizma Theart en 1 ander is deel van Ekerk 12 ure gelede
Profile Icon
Louis van Essen commented on Ekerk's blog post 'Die moed ... om sy leiding te volg'
Dankie vir hierdie stukkie, ek het hom nogals nodig gehad vanoggend!!! Louis.
22 ure gelede

Carry His Name Vroue Konferensie

© 2012   Created by Ekerk.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service