Ekerk

Hierdie is Ekerk Admin!

Nuutste Bedrywighede

Self, as mens, sal ek nie met oop oe kan droom nie! Alleen deur Jesus met die krag van die Heilige Gees, is dit waarlik moontlik. Watter wonderlike voorbeeld is Jesus nie vir ons nie. Mag ons Hom navolg en "dream with one's eyes wide open", al is di…
1 uur gelede
Ekerk het 'n blog bygevoeg
Deur Stephan Joubert Jesus’ first resting place here on earth was a manger. What a strange place to start his journey! It brought his speed way down. Suddenly, divine speed was much slower than ever. At the beginning of time God only had to slow do…
2 ure gelede
Ek het ook die boek gelees. Ek stem saam. Veral die gedeelte oor Daniël het my 'n nuwe perspektief op integriteit gegee.
4 ure gelede
Annette, my man het ook kanker en moet gereeld die Cancer Centre in Windhoek besoek vir opvolgondersoeke. Die Cancer Centre is deel van die Windhoekse Sentrale Staatshospitaal. Daar kry ons gereeld te doen met mense van alle kulture en het ons gelee…
23 ure gelede
Ek het net die week ingeteken, Wil net baie dankie se Milanie vir die boodskap. Dit gee my weer moed,.. Seen groete Elza
gister
Hoe gaan dit met Annette, weet iemand dalk ? As jy dalk self weer hier op E-Kerk swerf, laat weet bietjie ! Groete in Jesus se Naam.
gister
Baie dankie vir die bekendstelling van hierdie boek oor die lewe van Josef. Soos ek in my onlangse blogartikel oor Josef geskryf het, het ek al jare 'n "ding" met Josef en die gebeure in sy lewe. En terloops, ek was glad nie bekend met hierdie boek…
gister
Ekerk het 'n blog bygevoeg
Deur Marius Nel STEVE FARRAR ’N MAN NA GOD SE BEELD Manne van geloof word gebeitel, geskaaf, gevorm ... CUM 2008 Steve Farrar is ’n bekende Amerikaanse prediker wat goeie teologiese opleiding gehad het en ’n bekendheid as skrywer en konferensiespr…
gister

Kommentaar Muur (5 kommentare)

Jy moet 'n lid van Ekerk wees om kommentaar te lewer!

Join Ekerk

Om 16:46 op 22 Junie 2010, het Alta Dormehl gesê…
Hi Desiree,
Jy is so reg.....Dit is nog vreemd en sukkel om by die regte kanale uit tekom om vriende
te maak. Dankie vir jou "nuttelose" boodskappie....... ek hoop ons sal in die toekoms nog
lekker gesels. Ek is van Namibia, vir jare al alleen... vriende in Christus om mee te gesels
kan net vreugde beteken! Blessings vir jou!

Liefde in Jesus,
Alta
Om 11:44 op 7 Augustus 2009, het Annemari Bentley gesê…
Hi Desiree,
Ek is net so baie op ekerk. Ek soek ook gedurig na ander mensies in Christus met wie ek kan gesels. Agv my siekte het ek nie 'n sosiale lewe regtig. Dit pla my ook nie. Ek en my man spandeer al ons tyd basies saam om God se woord te ondersoek, te delf, vreugde daarin te vind. Die slotsom is ons Hemelse Vader is gister vandag en more altyd dieselfde. Hy wil he ons moet Hom soek en wat 'n vreugde dat ons elke dag net meer leer van Sy Grootheid.

Liefde in Jesus
Annemari
Om 13:18 op 19 Julie 2009, het Desiree Sauer gesê…
Goeie middag

Dankie vir e-kerk. Saans wanneer ons huis stil raak kom ek voor die rekenaar sit en spandeer ure by die e-kerk. Ek het deur die lys van name gegaan en dit is asof die mense nie weet hoe om boodskappe te stuur of hoe om vriende te maak nie.

Nou stuur ek sommer nuttelose boodskappies aan elkeen wat nog van niemand iets gehoor het nie.
Miskien. en ek vertrou dat 'n mens hierdeur Christenvriende kan ontdek en so met mekaar te kan gesels want ons het Christenvriende nodig om mekaar te ondersteun en te onderskraag.

Groete

Desiree
Om 17:36 op 14 Junie 2009, het Johan Brenkman gesê…
DANKIE VIR DIE TERUGVOER WAT BETEKEN DIT OM TE WAG TOTDAT DIE VIDEO "STREAM" VOOR EK PLAY DRUK.??
DALK FOUT MET DIE FORMAAT? SE JULLE ----- KAN EK IETS DAARAAN DOEN?
SAL MAAR NA DIE REKENAAR OUENS,WAAR EK DIE PC GEKOOP HET, GAAN OM TE HOOR OF HULLE MY PROBLEEM KAN UITSORTEER.
Om 20:38 op 5 Mei 2009, het Johan Brenkman gesê…
Wat beteken julle boodskap " as ek weer tot die video wil bydra en wat vee julle uit?"
ek is verbaas dat julle dit daar kan raaksien en optel dat ek probleme ervaar om die video te speel.
Ja ek sukkel om na die videos te luister,Stefan se stem kom soms so rukkerig deur.
Lyk my dit hang af of ek die video op my PC aflaai of nie en van watter "link" ek gebruik maak om dit te probeer speel.Ek is nogal frustreerd want ek wil graag luister en weet nie hoe om my probleem op te los nie.
Dankie dat julle wil help.

Ekerk se Fotos

Besig om te laai...
 
 
 

Afdelings

Aanbidding
Arbeid
Bou-'n-Huis
Delf Dieper
Een Tot Een
Goeie Nuus
Grond Vat Stories
Huwelik
Jongspan
Kernkrag
Koffie
Leier
Nood
Omgee
Pitkos
Die Kosblik
Vraag & Antwoord
Vrou
---------
Stephan Se Blog
---------
Vir die argiewe, kliek hier om alle ekerk artikels van Junie 2008 tot Februarie 2010 af te laai.

Nuutste Bedrywighede

Self, as mens, sal ek nie met oop oe kan droom nie! Alleen deur Jesus met die krag van die Heilige Gees, is dit waarlik moontlik. Watter wonderlike voorbeeld is Jesus nie vir ons nie. Mag ons Hom navolg en "dream with one's eyes wide open", al is di…
1 uur gelede
Pieter, jy maak al klaar 'n verskil! Soos David is ek so bly dat jy die ware lewe ontdek het, gaan voort op hierdie ontdekkingsreis en vind die wonderlike avonture wat voorle! Ons dank die Heer dat jy METANOIA ontdek het! Jou keuse was reg! Groete i…
1 uur gelede
Dankie Fanie vir hierdie boodskap van hoop in 'n tyd waar alles soms so hopeloos lyk. Ek wil in hierdie hoop leef, "want Christus is ons hoop op die heerlikheid." Groete in Christus.
1 uur gelede
Ekerk het 'n blog bygevoeg
Deur Stephan Joubert Jesus’ first resting place here on earth was a manger. What a strange place to start his journey! It brought his speed way down. Suddenly, divine speed was much slower than ever. At the beginning of time God only had to slow do…
2 ure gelede
Ek het ook die boek gelees. Ek stem saam. Veral die gedeelte oor Daniël het my 'n nuwe perspektief op integriteit gegee.
4 ure gelede
Ek is saam met jou dankbaar dat jy hierdie nuwe / ware lewe ontdek het. Dit is voorwaar 'n wonderwerk wat net die Here kan doen om 'n mens se lewe so om te draai.
4 ure gelede
Pieter wil by E-Kerk en by ander nuut gemaakte mense van God. Ai, dit is darem lekker daardie eerste roes van nuwe liefde vir God. Paulus is nog steeds reg as hy in 2 Kor. 5 : 17 se : Daarom as iemand in Christus is, is hy hy 'n nuwe skepsel. Die ou…
6 ure gelede
Fanie van Emmenes het 'n blog bygevoeg
En Ek het hulle die heerlikheid gegee wat U my gegee het, sodat hulle een kan wees, net soos Ons een is ( Joh. 17 : 22 ). Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al meer verander o…
7 ure gelede
Marleen Olivier, Tobie Jooste, Salome Kritzinger en 6 ander is deel van Ekerk
8 ure gelede
Elza Stander and Hester Human are now friends
8 ure gelede
pieter smith het 'n blog bygevoeg
24 Junie 2010. Die datum wat ek my lewe ten volle aan die Here oorgegee het. Ek voel soos 'n nuwe mens maar my familie ken nie die nuwe mens nie. Pa wil dan nou elke aand bybel lees en bid en vir ons vertel hoe groot en goed God is. My vrou bekyk di…
9 ure gelede
Hester, dis wonderlike nuus! Ons bid vir volkome herstel en mag God julle in hierdie tyd steeds versterk en bemoedig! 'n Pragtige dag vir jou en al die Ekerkers wat saam gebid het! Groete in Christus.
9 ure gelede

© 2010   Gestig deur Ekerk

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service