Loer gerus na die vele artikels, videos, preke, fotos en ander hulpbronne wat daagliks op die ekerk webblad. beskikbaar is. Skryf kommentaar, stuur dit aan of laai jou eie op!

Ekerk stuur weekliks 'n hele klompie nuusbriewe uit met 'n verskeidenheid van onderwerpe. Skryf in vir die Manne, Vroue, Leier, Goeie Nuus of Kernkrag nuusbriewe. Kliek hier vir meer.

Ekerk ondersteun 'n verskeidenheid noodprojekte. Bou-'n-huis, MosaiëkSA, en Pure Hope is maar net 'n paar. Kliek hier om saam met Ekerk die wêreld stukkie vir stukkie te verander!
Hanri
Hanri
  • Vroulik
  • Pretoria
  • South Africa
Share on Facebook Stuur Aan Twitter
  • Blog Artikels
  • Videos

Hanri se Vriende

  • Debra
  • Mynhardt van Pletsen
 

Hanri se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Profile Icon
Hanri het hul profiel opgedateer Jun 22, 2009
Profile IconProfile Icon
Mynhardt van Pletsen and Hanri are now friends Jun 21, 2009
Profile Icon
Hanri het hul profielfoto opgedateer Jun 21, 2009
Profile Icon
Hanri left a comment for Mynhardt van Pletsen
Hey.. Thanks vir jou comment! Ek en my ma het gaan kyk na die pics en die video! Dit was great gewees om te help bou! Ek moet sê ek hoop dit is die begin van nog baie...want ons gaan defnetief volgende keer weer saam! Hou my op hoogte en…
Jun 21, 2009
Profile Icon
Mynhardt van Pletsen left a comment for Hanri
hi daar hanri! jy ons pics gesien van die naweek se bouery: http://my.ekerk.co.za/xn/detail/2617904:Album:1504 cheers!
Jun 17, 2009
Profile Icon
Hanri is nou 'n lid van Ekerk Jun 17, 2009

There has to be a crack for the light to get in...

Ek luister gister na 'n liedjie van Leonard Cohen en die woorde het my laat wonder! "There has to be a crack for the light te get in" Ek het lank gewik of geweeg of dit 'n goeie of 'n slegte ding is. Wat sou jy verkies? 'n "Crackless" muur sonder lig...of 'n muur met "cacks" met lig. Ek weet nie van julle nie maar vir my is dit nogals confusing! Ek het dit gaan vergelyk met Ons en Jesus. Die muur is ons lewens, die "cracks" is ons sonde en die lig is Jesus. Ek wil glad nie 'n statement maak of iets bewys nie. Ek wil net die vraag weer vra, die keer in my weergawe. Wil jy 'n perfekte lewe hê sonder sonde en sonder Jesus of 'n lewe met sonde met Jesus? Dit is nogdteeds confusing en mens moet tyd vat om daaroor te dink maar een ding waaroor ek nou seker is, is dat ek bly is ek het "cracks" want ek weet dit is daar waar Jesus in kom en my help! Pas dit toe op jou lewe, moenie die vir die "cracks" kyk nie, maar kyk eerder vir die lig wat daar in kom!

Kommentaar Muur (1 kommentaar)

Jy moet 'n lid van Ekerk wees om kommentaar te lewer!

Join Ekerk

Om 21:25 op 17 Junie 2009, het Mynhardt van PletsenMynhardt van Pletsen gesê…
hi daar hanri! jy ons pics gesien van die naweek se bouery: http://my.ekerk.co.za/xn/detail/2617904:Album:1504

cheers!
 
 
 

Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

Ontvang gratis Ekerk se epos





Nuusbriewe:



Jy kan ook hier kliek om te registreer om die daaglikse artikels in jou epos inboks te ontvang, soos wat hulle op ekerk verskyn.

Boodskap van Stephan

Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!

 

 

Nuutste Bedrywighede

Profile Icon
Blog posts by Ekerk 11 ure gelede
Profile Icon

Rede genoeg?

In 1984, vertel ‘n kollega, het hy ‘n geskenk by die werk gekry. Net om dankie te sê vir ‘n jaar se…See More
Blog post by Hennie Fritz 12 ure gelede
Profile Icon
ThumbnailThumbnailThumbnailThumbnail
Frans Marais, Yolandi Dixon, Elizma Theart en 1 ander is deel van Ekerk 12 ure gelede
Profile Icon
Louis van Essen commented on Ekerk's blog post 'Die moed ... om sy leiding te volg'
Dankie vir hierdie stukkie, ek het hom nogals nodig gehad vanoggend!!! Louis.
22 ure gelede

Carry His Name Vroue Konferensie

© 2012   Created by Ekerk.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service