Loer gerus na die vele artikels, videos, preke, fotos en ander hulpbronne wat daagliks op die ekerk webblad. beskikbaar is. Skryf kommentaar, stuur dit aan of laai jou eie op!

Ekerk stuur weekliks 'n hele klompie nuusbriewe uit met 'n verskeidenheid van onderwerpe. Skryf in vir die Manne, Vroue, Leier, Goeie Nuus of Kernkrag nuusbriewe. Kliek hier vir meer.

Ekerk ondersteun 'n verskeidenheid noodprojekte. Bou-'n-huis, MosaiëkSA, en Pure Hope is maar net 'n paar. Kliek hier om saam met Ekerk die wêreld stukkie vir stukkie te verander!
Hester Human
Hester Human
  • Vroulik
  • Pretoria
  • South Africa
Share on Facebook Stuur Aan Twitter

Hester Human se Vriende

  • Mara van der Merwe
  • Elza Stander
  • Salome Kritzinger
  • Elza Stander
  • Mandy Summerscales
  • Mercia Uys
  • Amanda Lotz
  • Eleni Hulley
  • Mara-Lu Smit
  • Marietjie Snyman
  • Janet Groenewald
  • Petro Blom
  • Rene Callis
  • Dricky van Rooyen
  • Beverley Pekema
 

Hester Human se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Profile Icon
Elza Stander left a comment for Hester Human
hi Hester gped om van jou weer te hoor, ek weet ons is op facebook, nou op Ekerk dankie vir jou uitnodigning X
Des 2, 2010
Profile IconProfile Icon
Elza Stander and Hester Human are now friends Des 2, 2010
Profile Icon
Fanie van Emmenes commented on Hester Human's blog post 'Dink voor jy praat!!!'
Inderdaad Hester, ons moet ons lewens en denke laat beheers deur soos jy dit noem, ewigheidswaardes. Ons moet net versigtig wees dat ons nie verby die begraafplaas loop en fluit net om ons eie vrees hok te slaan nie. Ons moet realisties wees en die…
Des 1, 2010
Profile Icon
Hester Human commented on Hester Human's blog post 'Dink voor jy praat!!!'
Jy is heeltemal reg Fanie, maar ek dink as 'n mens jou fokus skuif van aardse waardes na ewigheids waardes dan verander die hele prentjie. En ek glo dat as 'n mens positief is dan hang daar nie heeltyd 'n donker wolk oor jou kop nie,…
Des 1, 2010
Profile Icon
Fanie van Emmenes commented on Hester Human's blog post 'Dink voor jy praat!!!'
En as dit nie alles so gebeur nie ? Dan is ons nog steeds positief, want ons lewe hang nie af van die ekonomie of politiek of enigei ets anders nie. Lees Rom.8:31-39. Vrede !
Des 1, 2010
Profile Icon
Mara van der Merwe left a comment for Hester Human
Baie dankie vir jou uitnodiging. Groete Mara
Des 1, 2010
Profile Icon
Lettie Jacobs commented on Hester Human's blog post 'Dink voor jy praat!!!'
Amen! Seenwense.
Des 1, 2010
Profile Icon

Dink voor jy praat!!!

Vanoggend sit ek en my vriendinne en gesels. Nou luister ek na die gesprek, dit is net te min geld hier en te veel kostes daar en ek weet nie en ek kan nie en ek sal nie en so gaan dit aan.Skielik besef ek, is dit nie hoekom dit so sleg gaan met so baie mense nie? Al waaroor die mense deesdae praat is die hoê pryse, die slegte werksomstandighede, die slegte ekonomie en die onderdrukking in die werks omgewing. Wanneer het ons so geword? Miskien moet ons dink wat ons sê en ophou om altyd…See More
Blog post by Hester Human Des 1, 2010
Profile Icon
Hester Human commented on Hester Human's blog post 'My vriendin Jessie'
Prys die Here!!! Ek is regtig baie bly, en ek weet Jessie sal baie bly wees!!! Haar bank besonderhede is soos volg. ABSA BANK EP SWANEPOEL TAK KODE 632005 REK NOMMER: 38039253825 Weereens baie dankie Fanie, die Here sal jou ryklik…
Nov 30, 2010
Profile Icon
Fanie van Emmenes left a comment for Hester Human
Ek wil 'n oorbetaling aan haar maak om te help met die Uno.
Nov 30, 2010
Profile Icon
Hester Human left a comment for Fanie van Emmenes
Fanie, Ek verstaan nie, wil jy 'n oorbetaling aan haar maak, of moet ek jou laat weet as sy die geld gekry het? Laat weet my asseblief. Groete Hester
Nov 30, 2010
Profile Icon
Fanie van Emmenes commented on Hester Human's blog post 'My vriendin Jessie'
Hester ek kry vir Jessie R50 jammer. Laat weet asseblief besonderhede vir oorbetaling. Vrede !
Nov 30, 2010
Profile Icon
Lettie Jacobs left a comment for Hester Human
Hester dis GOED om van jou te hoor en dat alles goed afgeloop het! Na 'n histerektomie verander jou lewe ten goede! Ai, ek het ook daardie pad geloop en nadat dit verby was, het ek besef wat ek alles gemis het! So, soms moet ons maar die…
Nov 30, 2010
Profile Icon
Lettie Jacobs commented on Hester Human's blog post 'My vriendin Jessie'
Dankie dat jy hierdie storie met ons kon deel Hester! Ai, in elke familie het mense maar hul kruise wat hul dra. Mag die Here Jessie grootliks seen en wees verseker ons sal haar aan God opdra. Sy en haar kindertjies sal 'n wonderlike…
Nov 30, 2010
Profile Icon
Ek is terug almal!! Baie dankie vir almal se gebede, dit het my werklik gedra!!! Dit is lekker om 'n familie in Christus te hê!!!
Status posted by Hester Human Nov 30, 2010
Profile Icon

My vriendin Jessie

Ek wil vanoggend met julle die storie van my vriendin Jessie deel. Jessie se man het haar so 4 jaar terug vir 'n ander vrou gelos. Jessie was verpletter, haar eks het nog altyd ander vrouens lief gehad, en sy het hom 5 keer teruggevat nadat hy haar verneuk het met ander vrouens. Jessie het by hom gestaan vir 24 jaar deur dik en dun, en daar los hy haar net so met die 3 kinders!! Hierdie was egter net die begin van Jessie se probleme. Jessie se eks betaal baie min indien enige onderhoud, en daar…See More
Blog post by Hester Human Nov 30, 2010

Hester Human's Blog

Hester Human

Dink voor jy praat!!!

Vanoggend sit ek en my vriendinne en gesels. Nou luister ek na die gesprek, dit is net te min geld hier en te veel kostes daar en ek weet nie en ek kan nie en ek sal nie en so gaan dit aan.

Skielik besef ek, is dit nie hoekom dit so sleg gaan met so baie mense nie? Al waaroor die mense deesdae praat is die hoê pryse, die slegte werksomstandighede, die slegte ekonomie en die onderdrukking in die werks omgewing. Wanneer het ons so geword? Miskien moet ons dink wat ons sê en ophou om…

Meer

Gepubliseer op 1 Desember 2010 om 11:00 — — 4 Kommentare

Hester Human

My vriendin Jessie

Ek wil vanoggend met julle die storie van my vriendin Jessie deel. Jessie se man het haar so 4 jaar terug vir 'n ander vrou gelos. Jessie was verpletter, haar eks het nog altyd ander vrouens lief gehad, en sy het hom 5 keer teruggevat nadat hy haar verneuk het met ander vrouens. Jessie het by hom gestaan vir 24 jaar deur dik en dun, en daar los hy haar net so met die 3 kinders!! Hierdie was egter net die begin van Jessie se probleme. Jessie se eks betaal baie min indien enige onderhoud, en…

Meer

Gepubliseer op 30 November 2010 om 6:50 — — 3 Kommentare

Hester Human

VAN SUURLEMOENE TOT LEMONADE

Ek het die 17de en 18de Augustus 2 slegte dae beleef. Na 'n besoek by die Ginekoloog op die 17de Augustus, is ek ingelig dat ek moet gaan vir 'n histerektomie. Ek was omgekrap, maar gister die 18de Augustus, moes ek al die reelings tref met die medies en by die werk, en toe is dit asof dit eers insink. Ek was die heeldag in trane of naby trane, ek kon op niks konsentreer nie, en dit het gevoel of daar 'n wolk oor my hang. Ek het die hele tyd geweet dat ek en my man nooit kinders sou hê nie,… Meer

Gepubliseer op 19 Augustus 2010 om 7:00 — — 3 Kommentare

Hester Human

ONS DIEN 'N ALMAGTIGE GOD!!

Maandag oggend het ek en my tannie half ses gery na die hospitaal toe vir Gerrit se operasie. Ons was altwee bang, alhoewel ons weet dat God alreeds in die teater vir Gerrit en die dokters wag, het die onsekerheid ons mal gemaak. Ons het die heeltyd gebid, en met die Here gepraat. Gerrit is half nege die oggend in teater toe, en ons het die ure begin aftel. So het ons gewag en gebid en gewag en gebid. Die dokter het tien oor een vir ons kom sê dat Gerrit in die herstel kamer is en dat hulle…

Meer

Gepubliseer op 29 Julie 2010 om 6:52 — — 2 Kommentare

Kommentaar Muur (16 kommentare)

Jy moet 'n lid van Ekerk wees om kommentaar te lewer!

Join Ekerk

Om 11:25 op 2 Desember 2010, het Elza StanderElza Stander gesê…
hi Hester gped om van jou weer te hoor, ek weet ons is op facebook, nou op Ekerk
dankie vir jou uitnodigning
X
Om 11:07 op 1 Desember 2010, het Mara van der MerweMara van der Merwe gesê…
Baie dankie vir jou uitnodiging.
Groete Mara
Om 14:46 op 30 November 2010, het Fanie van EmmenesFanie van Emmenes gesê…
Ek wil 'n oorbetaling aan haar maak om te help met die Uno.
Om 10:15 op 30 November 2010, het Lettie JacobsLettie Jacobs gesê…
Hester dis GOED om van jou te hoor en dat alles goed afgeloop het! Na 'n histerektomie verander jou lewe ten goede! Ai, ek het ook daardie pad geloop en nadat dit verby was, het ek besef wat ek alles gemis het! So, soms moet ons maar die drastiese stap neem van 'n histerektomie. Myne was in 1995 en ek het geen nagevolge oorgehou nie tot vandag toe! Mag dit verder met jou goedgaan, en geniet die nuwe jy! Aan God al die eer. Seenwense.
Om 13:45 op 3 September 2010, het Lettie JacobsLettie Jacobs gesê…
Hester, hoe het alles afgeloop met die operasie? Ek hoop goed. Mag die Here jou krag gee om ten volle te herstel en laat hoor van jou! Groete in Christus.
Om 22:24 op 30 Augustus 2010, het Lettie JacobsLettie Jacobs gesê…
Sterkte met histerektomie Hester. Ons bid vir jou. Sterk wees. Jy is in die groot Geneesheer se hande. Groete uit Namibia.
Om 12:09 op 30 Augustus 2010, het Amanda LotzAmanda Lotz gesê…
Hallo Hester, ek sou jou graag wou leer ken en saam gesels. Baie groete.
Amanda Lotz
Om 8:31 op 30 Julie 2010, het Salome KritzingerSalome Kritzinger gesê…
Hi Hester, jy is dierbaar!! Hoop ons gaan nog baie gesels!!!!

Jesus Liefde
Salome
Om 11:01 op 21 Julie 2010, het Soraya BarthSoraya Barth gesê…
Dankie Hester dat jy my as vriendin uitgenooi het....Ek het nie n groot aantal vriendekring nie..Ek is oorspronklik van Rehoboth maar werk in Windhoek so ek ry heen en weer daagliks,baie uitputtend maar dis my lewe........Weet jy van die ware vriendskap wat daar bestaan tussen jou oë?
Hulle knip saam..
Hulle beweeg saam...
Hulle huil saam...
Hulle sien dinge saam..
Hulle slaap saam..
En dit alles ten spyte van die feit dat hulle mekaar nie kan sien nie.
Vriendskap is veronderstel om ook so te wees.
Die lewe is leeg sonder vriende.
Groete in Christus................Soraya Barth
Om 11:45 op 20 Julie 2010, het Lettie JacobsLettie Jacobs gesê…
Hester, ons bly bid vir klein Gerrit. Onthou ons het nie vergeet nie. Wees sterk en vol moed. Julle het 'n almagtige Geneesheer wat omgee. Groete in Christus.
 
 
 

Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

Ontvang gratis Ekerk se epos





Nuusbriewe:



Jy kan ook hier kliek om te registreer om die daaglikse artikels in jou epos inboks te ontvang, soos wat hulle op ekerk verskyn.

Boodskap van Stephan

Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!

 

 

Nuutste Bedrywighede

Profile Icon
Blog posts by Ekerk 11 ure gelede
Profile Icon

Rede genoeg?

In 1984, vertel ‘n kollega, het hy ‘n geskenk by die werk gekry. Net om dankie te sê vir ‘n jaar se…See More
Blog post by Hennie Fritz 12 ure gelede
Profile Icon
ThumbnailThumbnailThumbnailThumbnail
Frans Marais, Yolandi Dixon, Elizma Theart en 1 ander is deel van Ekerk 13 ure gelede
Profile Icon
Louis van Essen commented on Ekerk's blog post 'Die moed ... om sy leiding te volg'
Dankie vir hierdie stukkie, ek het hom nogals nodig gehad vanoggend!!! Louis.
22 ure gelede

Carry His Name Vroue Konferensie

© 2012   Created by Ekerk.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service