Loer gerus na die vele artikels, videos, preke, fotos en ander hulpbronne wat daagliks op die ekerk webblad. beskikbaar is. Skryf kommentaar, stuur dit aan of laai jou eie op!

Ekerk stuur weekliks 'n hele klompie nuusbriewe uit met 'n verskeidenheid van onderwerpe. Skryf in vir die Manne, Vroue, Leier, Goeie Nuus of Kernkrag nuusbriewe. Kliek hier vir meer.

Ekerk ondersteun 'n verskeidenheid noodprojekte. Bou-'n-huis, MosaiëkSA, en Pure Hope is maar net 'n paar. Kliek hier om saam met Ekerk die wêreld stukkie vir stukkie te verander!
Louise  Louw
Louise Louw
  • Vroulik
  • Pretoria
  • South Africa
Share on Facebook Stuur Aan Twitter
  • Blog Artikels
  • Videos

Louise Louw se Vriende

  • Yojani Pelser
  • Hester Human
  • Susan
  • Paul Grobler
  • Anton Gilfillan
  • Annemari Bentley
  • Hendrik Johannes Jacobus Louw
  • Lina van Vuuren
 

Louise Louw se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Profile IconProfile Icon
Louise Louw and Yojani Pelser are now friends Sep 2, 2011
Profile IconProfile Icon
Louise Louw and Hester Human are now friends Jul 8, 2010
Profile Icon
Marthie Claasen left a comment for Louise Louw
Om 15:39 op 3 April 2010, het Marthie Claasen gesê… Hallo Louise, ek het gevroetel ophierdie facebook, en is nie seker of my boodskap by jou deurgekom het nie. So verskoon as ek herhaal. Die e-kerk byeenkomste is net in die kwartaal.…
Jul 6, 2010
Profile Icon
Marthie Claasen left a comment for Louise Louw
Hallo Louise, ek het gevroetel ophierdie facebook, en is nie seker of my boodskap by jou deurgekom het nie. So verskoon as ek herhaal. Die e-kerk byeenkomste is net in die kwartaal. Jammer hieroor! Dit het nou ook verskuif na die restaurant van die…
Mei 24, 2010
Profile IconProfile Icon
Louise Louw and Susan are now friends Mar 25, 2010
Profile Icon
Louise Louw left a comment for Marthie Claasen
hi Marthie Dit is n maand later,nou antwoord ek jou eers.Ek is n onderwyser so dit het n bietjie rof gegaan. Gelukkig sluit die skole more!! Die e-kerk byeenkomste klink wonderlik. Ek sal graag dit wil bywoon maar dit sal in die vakansies moet wees.…
Mar 25, 2010
Profile Icon
Marthie Claasen left a comment for Louise Louw
Hi Louise, baie dankie, ek is eintlik al baie lankal by e-kerk betrokke. Ek kry gereeld Goeie nuus, vroue artikel, Coen Slabbert se leier artikels, kernkrag ens. Ek boer op e-kerk se internet, en is verslaaf aan die vroue ontbyt elke vrydag hier…
Feb 22, 2010
Profile Icon
Louise Louw left a comment for Marthie Claasen
Hi Martha welkom by E-Kerk,mag dit vir jou baie seeninge bring
Feb 20, 2010
Profile IconProfile Icon
Paul Grobler and Louise Louw are now friends Oct 5, 2009
Profile IconProfile Icon
Louise Louw and Anton Gilfillan are now friends Jul 27, 2009
Profile Icon
Louise Louw left a comment for Lina van Vuuren
Note to God (the song) If I wrote a note to God, I would speak whats in my soul. I’d ask for all the hate to be swept away and for love to overflow. If I wrote a note to God, I’d pour my heart out on each page. I’d ask for wars to…
Jul 23, 2009
Profile Icon
Louise Louw left a comment for Hendrik Johannes Jacobus Louw
Note to God (the song) If I wrote a note to God, I would speak whats in my soul. I’d ask for all the hate to be swept away and for love to overflow. If I wrote a note to God, I’d pour my heart out on each page. I’d ask for wars to…
Jul 23, 2009
Profile Icon
Louise Louw left a comment for Lina van Vuuren
Die Here sal vir jou goed wees en vir jou sorg. Die Here sal jou raaksien en vir jou Sy liefde gee. Die Here sal jou goedgesind wees en vir jou voorspoed gee.(num6:24-26)
Jul 14, 2009
Profile Icon
Louise Louw left a comment for Hendrik Johannes Jacobus Louw
Die Here sal vir jou goed wees en vir jou sorg. Die Here sal jou raaksien en vir jou Sy liefde gee. Die Here sal jou goedgesind wees en vir jou voorspoed gee.(num6:24-26)
Jul 14, 2009
Profile Icon
Louise Louw left a comment for Lina van Vuuren
Lina Hier kry ons baie koud. Die oggende is dit spierwit geryp!! Ek wens so om daar te wees. eks so jammer om te hoor jy was so siek.Daardie aanhoudende gehoes is so sleg.Ek het een jaar ok so gehoes, my ma en ouma het allerande boererate…
Jul 11, 2009
Profile Icon
Louise Louw left a comment for Lina van Vuuren
Skies, lyk my ek het dit nou dubbel gestuur........ Dit is nogal besonders. Lekker dag
Jul 10, 2009

Kommentaar Muur (2 kommentare)

Jy moet 'n lid van Ekerk wees om kommentaar te lewer!

Join Ekerk

Om 20:59 op 30 Junie 2010, het Marthie ClaasenMarthie Claasen gesê…
Om 15:39 op 3 April 2010, het Marthie Claasen gesê… Hallo Louise, ek het gevroetel ophierdie facebook, en is nie seker of my boodskap by jou deurgekom het nie. So verskoon as ek herhaal. Die e-kerk byeenkomste is net in die kwartaal. Jammer hieroor! Dit het nou ook verskuif na die restaurant van die Moreleta NG gemeente, wat dalk beter gaan wees, want dis maar goed koud in die winter so vroeg in `n teetuin. Sterkte met die skoolhouery, ek het `n musiekskool by my huis. Ook jare lank musiek gegee toe ek nog in die onderwys was. Lekker vakansie vir jou!
Verwyder Kommentaar
Om 13:41 op 22 Februarie 2010, het Marthie ClaasenMarthie Claasen gesê…
Hi Louise, baie dankie, ek is eintlik al baie lankal by e-kerk betrokke. Ek kry gereeld Goeie nuus, vroue artikel,
Coen Slabbert se leier artikels, kernkrag ens. Ek boer op e-kerk se internet, en is verslaaf aan die vroue ontbyt elke vrydag hier naby my huis! Ons is `n klompie vrouens wat onder leiding van MartieSlabber soms bymekaar kom om te help om die nood in Pta te help verlig, en is seker al drie jaar aan die gang. Ja, al die eer aan ons Heer wat so goed is en so in oorvloed gee! As jy nog nie by die ekerk byeenkoms is nie, laat my weet, jy is welkom om saam met my te gaan.Tussen hakkies, ek het verkeerdelik my doopnaam (wat ek niks van hou nie) opgegee, ek word nog my hele lewe Marthie genoem! !
 
 
 

Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

Ontvang gratis Ekerk se epos





Nuusbriewe:



Jy kan ook hier kliek om te registreer om die daaglikse artikels in jou epos inboks te ontvang, soos wat hulle op ekerk verskyn.

Boodskap van Stephan

Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!

 

 

Nuutste Bedrywighede

Profile Icon
Blog posts by Ekerk 11 ure gelede
Profile Icon

Rede genoeg?

In 1984, vertel ‘n kollega, het hy ‘n geskenk by die werk gekry. Net om dankie te sê vir ‘n jaar se…See More
Blog post by Hennie Fritz 12 ure gelede
Profile Icon
ThumbnailThumbnailThumbnailThumbnail
Frans Marais, Yolandi Dixon, Elizma Theart en 1 ander is deel van Ekerk 12 ure gelede
Profile Icon
Louis van Essen commented on Ekerk's blog post 'Die moed ... om sy leiding te volg'
Dankie vir hierdie stukkie, ek het hom nogals nodig gehad vanoggend!!! Louis.
22 ure gelede

Carry His Name Vroue Konferensie

© 2012   Created by Ekerk.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service