Loer gerus na die vele artikels, videos, preke, fotos en ander hulpbronne wat daagliks op die ekerk webblad. beskikbaar is. Skryf kommentaar, stuur dit aan of laai jou eie op!

Ekerk stuur weekliks 'n hele klompie nuusbriewe uit met 'n verskeidenheid van onderwerpe. Skryf in vir die Manne, Vroue, Leier, Goeie Nuus of Kernkrag nuusbriewe. Kliek hier vir meer.

Ekerk ondersteun 'n verskeidenheid noodprojekte. Bou-'n-huis, MosaiëkSA, en Pure Hope is maar net 'n paar. Kliek hier om saam met Ekerk die wêreld stukkie vir stukkie te verander!
Lourens Maritz
Lourens Maritz
  • Manlik
  • Stellenbosch
  • South Africa
Share on Facebook Stuur Aan Twitter

Lourens Maritz se Vriende

  • Skillie Jacques Botha
  • Mynhardt van Pletsen
 

Lourens Maritz se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Profile Icon

oneLIFE - bou 'n huis.

Op die 20ste en 21ste Maart het ‘n groep vrywilligers bymekaar gekom in Enkanini om vir Mama Eunice en haar familie ‘n shack te bou.Enkhanini is aan die Suide kant van Kayamandi, 'n informele behuisings area naby Stellenbosch. Daar is lemmetjies draad om Enkhanini gespan om te verhoed dat die inwoners die omliggende plaas betree. Die munisipaliteit verskaf nie dienste aan die inwoners nie, aangesien dit as hoe inkomste ontwikkeling grond gesoneer is, en dus gaan hul nie diens verskaf aan mense…See More
'n Blog deur Lourens Maritz in kollig Apr 5, 2010
Profile Icon

oneLIFE - bou 'n huis.

Op die 20ste en 21ste Maart het ‘n groep vrywilligers bymekaar gekom in Enkanini om vir Mama Eunice en haar familie ‘n shack te bou.Enkhanini is aan die Suide kant van Kayamandi, 'n informele behuisings area naby Stellenbosch. Daar is lemmetjies draad om Enkhanini gespan om te verhoed dat die inwoners die omliggende plaas betree. Die munisipaliteit verskaf nie dienste aan die inwoners nie, aangesien dit as hoe inkomste ontwikkeling grond gesoneer is, en dus gaan hul nie diens verskaf aan mense…See More
Blog post by Lourens Maritz Apr 5, 2010
Profile Icon
Lourens Maritz het hul profielfoto opgedateer Apr 3, 2010
Profile Icon
Mynhardt van Pletsen left a comment for Lourens Maritz
welkom by ekerk! bly jy't hier uitgekom...
Mar 25, 2010
Profile Icon
Lourens Maritz is nou 'n lid van Ekerk Mar 25, 2010

Lourens Maritz's Blog

Lourens Maritz

oneLIFE - bou 'n huis.

Op die 20ste en 21ste Maart het ‘n groep vrywilligers bymekaar gekom in Enkanini om vir Mama Eunice en haar familie ‘n shack te bou.…

Meer

Gepubliseer op 3 April 2010 om 13:16 —

Kommentaar Muur (1 kommentaar)

Jy moet 'n lid van Ekerk wees om kommentaar te lewer!

Join Ekerk

Om 22:00 op 25 Maart 2010, het Mynhardt van PletsenMynhardt van Pletsen gesê…
welkom by ekerk! bly jy't hier uitgekom...
 
 
 

Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

Ontvang gratis Ekerk se epos





Nuusbriewe:



Jy kan ook hier kliek om te registreer om die daaglikse artikels in jou epos inboks te ontvang, soos wat hulle op ekerk verskyn.

Boodskap van Stephan

Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!

 

 

Nuutste Bedrywighede

Profile Icon
Blog posts by Ekerk 12 ure gelede
Profile Icon

Rede genoeg?

In 1984, vertel ‘n kollega, het hy ‘n geskenk by die werk gekry. Net om dankie te sê vir ‘n jaar se…See More
Blog post by Hennie Fritz 13 ure gelede
Profile Icon
ThumbnailThumbnailThumbnailThumbnail
Frans Marais, Yolandi Dixon, Elizma Theart en 1 ander is deel van Ekerk 13 ure gelede
Profile Icon
Louis van Essen commented on Ekerk's blog post 'Die moed ... om sy leiding te volg'
Dankie vir hierdie stukkie, ek het hom nogals nodig gehad vanoggend!!! Louis.
22 ure gelede

Carry His Name Vroue Konferensie

© 2012   Created by Ekerk.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service