Loer gerus na die vele artikels, videos, preke, fotos en ander hulpbronne wat daagliks op die ekerk webblad. beskikbaar is. Skryf kommentaar, stuur dit aan of laai jou eie op!

Ekerk stuur weekliks 'n hele klompie nuusbriewe uit met 'n verskeidenheid van onderwerpe. Skryf in vir die Manne, Vroue, Leier, Goeie Nuus of Kernkrag nuusbriewe. Kliek hier vir meer.

Ekerk ondersteun 'n verskeidenheid noodprojekte. Bou-'n-huis, MosaiëkSA, en Pure Hope is maar net 'n paar. Kliek hier om saam met Ekerk die wêreld stukkie vir stukkie te verander!
Marguerite  Majoor
Marguerite Majoor
  • Vroulik
  • Pretoria/Tswane
  • South Africa
Share on Facebook Stuur Aan Twitter
  • Blog Artikels
  • Videos

Marguerite Majoor se Vriende

  • Marlene Jordaan
  • Dries Lombaard
 

Marguerite Majoor se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Profile Icon
Desiree Sauer left a comment for Marguerite Majoor
Goeie môre Marguerite Ek was besig om vir jou te skryf en toe is die boodskap skoon veld. Hoe gaan dit nou met jou kind wat siek is. As 'n mens se kind so ver is laat dit jou magteloos. Maar ek as 'n Mamma sal saam met jou bid. As…
Sep 4, 2009
Profile Icon
Marguerite Majoor left a comment for Desiree Sauer
Nee, nee asseblief ek het glad nie bedoel iemand spot op lelike manier met varkgriep nie. Ek het maar net genoem dat ek sien almal is siek met griep en ons almal voel wel dit is darem nog nie varkgriep. Ek is werklik jammer ek het niks bedoel nie.
Sep 3, 2009
Profile Icon
Desiree Sauer left a comment for Marguerite Majoor
Goeie môre Marguerite Ek het na die boodskappe gekyk en nerens kon ek agter kom dat daar oor varkgriep gespot is nie. Ons dr het gesê dat enige griep beskou moet word as ernstig, want enige persoon kan doodgaan van enige griep, maak nie…
Sep 2, 2009
Profile IconProfile Icon
Marguerite Majoor and Marlene Jordaan are now friends Sep 2, 2009
Profile Icon
Marguerite Majoor left a comment for Desiree Sauer
Hi Desiree, O wow! Dankie vir kompliment, kyk toe ek klein was wou ek net Magrietjie wees. Ek kon net nie die spelling onder knie kry nie, my ma het boek gelees met naam in. As ek in Ellisras gebly het sou ek ook nie Pta toe wou kom nie. Ons bly op…
Sep 2, 2009
Profile Icon
Desiree Sauer left a comment for Marguerite Majoor
Goeie naand Marguerite Hier by ons is 'n Tannie van 85 jaar met dieselfde naam as jy. Al die jare was dit vir my die mooiste naam en tog het nie een van my twee dogters 'n naam soos joune nie. Pretoria bly maar vir my 'n dorp wat ek…
Sep 1, 2009
Profile Icon
Marguerite Majoor is nou 'n lid van Ekerk Jun 1, 2009

Kommentaar Muur (4 kommentare)

Jy moet 'n lid van Ekerk wees om kommentaar te lewer!

Join Ekerk

Om 23:45 op 25 Oktober 2009, het Johan BrenkmanJohan Brenkman gesê…
Hoekom het jou moeder jou so n moeilike naam gegee om te spel,,,op skool wou die juffrou seker elke weet hoe om jou naam te spel waar kom jou naam vandaan ek is baie frusteerd om op ekerk rond te reis

Die letters is te klein vir my oe en die videos wat ek wil aflaai kom so rukkerig deur,
ek verstaan almal sukkel so jy ook? wil so graag na al die videos kyk maar nie met so n gesukkel nie

Jy het mooi hare en n mooi fyn gesiggie
Om 21:24 op 4 September 2009, het Desiree SauerDesiree Sauer gesê…
Goeie môre Marguerite
Ek was besig om vir jou te skryf en toe is die boodskap skoon veld. Hoe gaan dit nou met jou kind wat siek is. As 'n mens se kind so ver is laat dit jou magteloos. Maar ek as 'n Mamma sal saam met jou bid. As 'n mens bid vir ons kinders, kan ons nie die merke van ons kniee sien op ons gebedsmatjie nie, maar ons kinders weet. Wat doen jy vir 'n beroep? Wat is jou stokperdjie?

Groete

Desiree
Om 21:05 op 2 September 2009, het Desiree SauerDesiree Sauer gesê…
Goeie môre Marguerite
Ek het na die boodskappe gekyk en nerens kon ek agter kom dat daar oor varkgriep gespot is nie. Ons dr het gesê dat enige griep beskou moet word as ernstig, want enige persoon kan doodgaan van enige griep, maak nie saak wat die griep se naam is nie. Alle griepsoorte is gevaarlik. Jammer as ek dalk geklink het dat griep nie ernstig is nie.
Om 21:06 op 1 September 2009, het Desiree SauerDesiree Sauer gesê…
Goeie naand Marguerite

Hier by ons is 'n Tannie van 85 jaar met dieselfde naam as jy. Al die jare was dit vir my die mooiste naam en tog het nie een van my twee dogters 'n naam soos joune nie.

Pretoria bly maar vir my 'n dorp wat ek nie graag besoek nie. Want nog nooit wat ek Pretoria toe gery het, het ek nie verdwaal nie. Ja ek was in Pretoria vir 'n Payroll kursus maar soos ek vir my swaer sê is dat dit vir my voel asof Pretoria se strate wat vandag links na regs is, môre weer van regs na links.

Groete

Desiree
 
 
 

Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

Ontvang gratis Ekerk se epos





Nuusbriewe:



Jy kan ook hier kliek om te registreer om die daaglikse artikels in jou epos inboks te ontvang, soos wat hulle op ekerk verskyn.

Boodskap van Stephan

Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!

 

 

Nuutste Bedrywighede

Profile Icon
Blog posts by Ekerk 12 ure gelede
Profile Icon

Rede genoeg?

In 1984, vertel ‘n kollega, het hy ‘n geskenk by die werk gekry. Net om dankie te sê vir ‘n jaar se…See More
Blog post by Hennie Fritz 13 ure gelede
Profile Icon
ThumbnailThumbnailThumbnailThumbnail
Frans Marais, Yolandi Dixon, Elizma Theart en 1 ander is deel van Ekerk 13 ure gelede
Profile Icon
Louis van Essen commented on Ekerk's blog post 'Die moed ... om sy leiding te volg'
Dankie vir hierdie stukkie, ek het hom nogals nodig gehad vanoggend!!! Louis.
22 ure gelede

Carry His Name Vroue Konferensie

© 2012   Created by Ekerk.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service