Loer gerus na die vele artikels, videos, preke, fotos en ander hulpbronne wat daagliks op die ekerk webblad. beskikbaar is. Skryf kommentaar, stuur dit aan of laai jou eie op!

Ekerk stuur weekliks 'n hele klompie nuusbriewe uit met 'n verskeidenheid van onderwerpe. Skryf in vir die Manne, Vroue, Leier, Goeie Nuus of Kernkrag nuusbriewe. Kliek hier vir meer.

Ekerk ondersteun 'n verskeidenheid noodprojekte. Bou-'n-huis, MosaiëkSA, en Pure Hope is maar net 'n paar. Kliek hier om saam met Ekerk die wêreld stukkie vir stukkie te verander!
Mynhardt van Pletsen
Mynhardt van Pletsen
  • Manlik
  • Pretoria, Gauteng
  • South Africa
Share on Facebook Stuur Aan Twitter

Mynhardt van Pletsen se Vriende

  • Deon Meiring
  • Echurch.co.za
  • Skillie Jacques Botha
  • Diana Rabie
  • Wilmar van Heerden
  • maxie
  • Lourens Maritz
  • Susan
  • Linda Grobler
  • Berdine le Roux
  • pierre du plessis
  • Paul Grobler
  • Hanri
  • Karlien van Staden
  • Charl de Beer

Oudio

Besig om te laai...

Mynhardt van Pletsen se Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog
 

Vasgevang in die virtuele...

Mynhardt se blog

Besig om te laai... Loading feed

My tweets

Nuutste Bedrywighede

Profile Icon

Jesus en godsdiens

06:06
Stephan praat oor Jesus se houding teenoor die godsdienstiges van die dag.
Video posted by Mynhardt van Pletsen Jan 28, 2011
Profile Icon
Mynhardt van Pletsen left a comment for Deon Meiring
Hey D, welkom by ekerk!
Jan 26, 2011
Profile IconProfile Icon
Mynhardt van Pletsen and Deon Meiring are now friends Jan 26, 2011
Profile Icon
Profile Icon
Mynhardt van Pletsen het hul profiel opgedateer Nov 4, 2010
Profile Icon
Mynhardt van Pletsen commented on Ekerk's blog post 'Here’s some of my favorite Tweets'
""In the mine I was with God and I was with the Devil... they fought, and God won" - Mario Espinace (Chilean miner)" van Bouwer Bosch
Oct 13, 2010
Profile Icon
Rudolph van Wyk left a comment for Mynhardt van Pletsen
Kan jy asb "marry" se posts verwyder?
Sep 30, 2010
Profile Icon
Mynhardt van Pletsen left a comment for Berdine le Roux
hoi. welkom by ons huis. bly jy het hier uitgekom!
Sep 20, 2010

Kommentaar Muur (14 kommentare)

Jy moet 'n lid van Ekerk wees om kommentaar te lewer!

Join Ekerk

Om 8:25 op 30 September 2010, het Rudolph van WykRudolph van Wyk gesê…
Kan jy asb "marry" se posts verwyder?
Om 10:00 op 11 Junie 2010, het Petrus KrugerPetrus Kruger gesê…
Dankie Mynhardt, eks altyd da as dit a "lawnparty" is.

Thanx
Om 21:02 op 3 Januarie 2010, het Desiree SauerDesiree Sauer gesê…
Goeie môre Mynhardt

Jy het gister (Sondag) 'n webwerf gegee waar Christene met mekaar kan kommunikeer. Sal jy dit asb vir my kan gee.

Desiree
Om 16:13 op 17 November 2009, het Dirkie de WetDirkie de Wet gesê…
Het 'n netwerk, Kruisnet, geskep om jeugartikels elke week vir jeugleiers te stuur. Artikels word elke week ook op Kerweb.org geplaas. Besig met 'n "toolkit" vir jeugleiers met inligting wat uit al 10 sinodes van die NG Kerk verkry is wat op Kerkweb geplaas gaan word. Is skriba van Sinode Hoëveld se Diensgroep Jeug. Doen jeugleieropleiding. Bied werkswinkels in gemeentes aan wat jeug- en gesinsbediening met 'n gemeenskapsgerigtheid, m.a.w. gestuurde gemeentes, as die kern van gemeentebediening beskou. Het 'n landswye netwerk vir jeugleiers in 120 NG Gemeentes. Reël "Roadshows" en Jeugsinodes vir jeugleiers en tieners. Help met die aanvang van 'n sinodale kinderbediening vir Sinode Hoëveld. Kwalifikasies: BA, LSOD, BTh, MTh en PhD. Kontakbesonderhede: 011-913-4143, 072-844-8073.
Om 21:13 op 16 September 2009, het Jan Daniel BothmaJan Daniel Bothma gesê…
Dankie -oorhaastigheid....... Sien daarna uit om af te slaan. Hopelik nie in die rof nie. Liewer in die middel van die skoonveld. Laat my weet wanneer ek kan afslaan! Groete
Om 9:43 op 31 Julie 2009, het AttieAttie gesê…
Mynhardt, dankie vir die terugkom, ek dink ook die fout is aan my kant, maar ek weet nie hoe om dit reg te stel nie. Ek sien net grys blokkies in plek van die foto's, ek het al gekyk by die settings maar kon nie iets wys word nie.

Attie
Om 22:20 op 26 Junie 2009, het LeanaLeana gesê…
Hi, kerk is `n baie omvattende term. Ek sukkel steeds om dit te sluk, ek kan niks anders as om my wroegings in haar en met die term met jou te deel nie. Maar ek is nou op vakansie @ home, sal dus eers na die vaca met jou kan gesels daaroor.
Maar soet wees tot dan.
Om 19:21 op 21 Junie 2009, het HanriHanri gesê…
Hey..

Thanks vir jou comment!
Ek en my ma het gaan kyk na die pics en die video!
Dit was great gewees om te help bou!
Ek moet sê ek hoop dit is die begin van nog baie...want ons gaan defnetief volgende keer weer saam!
Hou my op hoogte en sterkte met als wat jy doen!
Om 8:50 op 17 Junie 2009, het Karlien van StadenKarlien van Staden gesê…
Mag vandag mooier wees as al jou dae saamgevoeg!!! Seën vir jou en jou gesin. Jesusgroete. Karlien
Om 22:31 op 29 Mei 2009, het LeanaLeana gesê…
Hey Dude,
ek weet ek ken jou nie rerig nie maar ek sal graag bietjie jou hart wil hoor, sal waardeer om te hoor waar jou bediening lê. So laat weet maar as jy tyd het... X net bq preoccupied met die swottings nou (xamz) maar sal van jou wil hoor...

Njoy jou dag!
 
 
 

Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

Ontvang gratis Ekerk se epos





Nuusbriewe:



Jy kan ook hier kliek om te registreer om die daaglikse artikels in jou epos inboks te ontvang, soos wat hulle op ekerk verskyn.

Boodskap van Stephan

Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!

 

 

Nuutste Bedrywighede

Profile Icon
Blog posts by Ekerk 11 ure gelede
Profile Icon

Rede genoeg?

In 1984, vertel ‘n kollega, het hy ‘n geskenk by die werk gekry. Net om dankie te sê vir ‘n jaar se…See More
Blog post by Hennie Fritz 12 ure gelede
Profile Icon
ThumbnailThumbnailThumbnailThumbnail
Frans Marais, Yolandi Dixon, Elizma Theart en 1 ander is deel van Ekerk 12 ure gelede
Profile Icon
Louis van Essen commented on Ekerk's blog post 'Die moed ... om sy leiding te volg'
Dankie vir hierdie stukkie, ek het hom nogals nodig gehad vanoggend!!! Louis.
21 ure gelede

Carry His Name Vroue Konferensie

© 2012   Created by Ekerk.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service