![]() Ekerk stuur weekliks 'n hele klompie nuusbriewe uit met 'n verskeidenheid van onderwerpe. Skryf in vir die Manne, Vroue, Leier, Goeie Nuus of Kernkrag nuusbriewe. Kliek hier vir meer. |
![]() Ekerk ondersteun 'n verskeidenheid noodprojekte. Bou-'n-huis, MosaiëkSA, en Pure Hope is maar net 'n paar. Kliek hier om saam met Ekerk die wêreld stukkie vir stukkie te verander! |
Dankie vir almal se bydrae.
Thys heeltemal waar, maar die sleutelwoord is geloof en om met die Heilige Gees vervuld te wees en deur Hom op Sy weg in gehoorsaamheid te wandel. Gal 5:13 noem dat ons, (gelowiges in Christus), tot vryheid geroep is. Net in die volgende sin staan daar: "Moet net nie julle vryheid misbruik as 'n verskoning om sonde te doen nie, maar dien mekaar in liefde". Verder in Gal 6:9 leer die Woord ons dat ons nie moeg word om goed te doen nie, want as ons nie…
MeerGepubliseer op 3 Januarie 2012 om 20:54 — — 1 Kommentaar
My genade is vir jou genoeg (2 Kor 12:8-9)
Dit is God se antwoord nadat Paulus Hom drie keer gesmeek het om die doring in sy vlees weeg te neem. Sjoe wat ‘n ontnugtering! Hoekom wil die Here nie Paulus se gebed beantwoord nie? Die rede hiervoor was omdat dit juis daar geplaas is sodat Paulus nie hoogmoedig sou word nie – ‘n boodskapper van Satan om hom met vuiste te slaan.
Ek is seker dat in elkeen van julle lewens julle deur die jaar (2011), soos wat met…
MeerGepubliseer op 1 Januarie 2012 om 2:15 — — 4 Kommentare
Ek het gisteraand by 'n Bybelkollege verneem dat Jesus eintlik die Engel met 'n hoofletter E is. As dit waar is, kom keer hierdie nuwe inligting vir my die Evangelie op sy kop.
Ek het op die internet gaan soek na antwoorde en die volgende gekry, (http://www.biblebasicsonline.com/afrikaans/01/D03.html):
God…
MeerGepubliseer op 8 Maart 2011 om 7:00 — — 6 Kommentare
Jesus leer sy dissipels en ook vir ons hoe om te bid met die "Onse Vader" gebed.
Maar, wat beteken die deel wat sê: "Laat U koninkryk (gou) kom"? Waarna verwys dit?
Ek wonder wat Boeta du Plooy, Jorrie Jordaan, Fanie van Emmenes en/of Stephan my hieroor kan leer...
Ja, ek vra...Leer my asseblief.
Dankie
Pierre
Gepubliseer op 7 Februarie 2011 om 18:36 —
Opgelaai deur Ekerk
Opgelaai deur Ekerk
Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!
© 2012 Created by Ekerk.
BETAALDE ADVERTENSIES
|
Adverteer in ekerk media Wil jy graag jou advertensie hier sien? Laai gerus ons aansoekvorm af. Jy kan ook kontak maak met |
Enroute... It's not a place — it's a relation! Waar dit nie gaan oor die reëls en reg/verkeerd nie, maar oor "real"-wees... dit nie gaan oor "religion" nie, maar oor "relation"... Navrae: Etienne Schoeman Tel: 083-310-3687 E-pos: oubie@iafrica.com |
Christelike Uitgewersmaatskappy |



