Loer gerus na die vele artikels, videos, preke, fotos en ander hulpbronne wat daagliks op die ekerk webblad. beskikbaar is. Skryf kommentaar, stuur dit aan of laai jou eie op!

Ekerk stuur weekliks 'n hele klompie nuusbriewe uit met 'n verskeidenheid van onderwerpe. Skryf in vir die Manne, Vroue, Leier, Goeie Nuus of Kernkrag nuusbriewe. Kliek hier vir meer.

Ekerk ondersteun 'n verskeidenheid noodprojekte. Bou-'n-huis, MosaiëkSA, en Pure Hope is maar net 'n paar. Kliek hier om saam met Ekerk die wêreld stukkie vir stukkie te verander!
Rudolph van Wyk
Rudolph van Wyk
  • Manlik
  • Parys
  • South Africa
Share on Facebook Stuur Aan Twitter

Rudolph van Wyk se Vriende

  • Thys Swanepoel
  • Echurch.co.za
  • Rika Scott
  • Gerrie Viljoen
  • Nelia Meyer
  • Max de Kock
  • Jana Oosthuizen Lourens
  • pieter smith
  • Steven Booysen
  • Kobus Oelofse
  • Michaal de Jager
  • George Sebastian van Heerden
  • Joggie Pienaar
  • Gerhard Jansen van Vuuren
  • Rinus Pretorius
 

Rudolph van Wyk se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Profile Icon
Lettie Jacobs commented on Rudolph van Wyk's blog post 'In die teenwoordigheid van God'
Dankie Rudolph dat ons in verwondering kan staan en soos Dawid kan getuig "dit is vir my te hoog om te begryp!"
Sep 20, 2011
Profile Icon

In die teenwoordigheid van God

"Maar dít is wat my sal red: dat ek nie Godloos is nie. As ek so was, sou ek nie kon kom in Sy teenwoordigheid nie." (Job 13:16). Is dit nie GROOT nie? Omdat ek/jy glo in die Enigste Lewende God, kan ek/jy in Sy teenwoordigheid kom. Omdat ek/jy die Heilige Gees in my/jou het, is ek/jy die hele tyd in verbinding met God (Galasiërs 4:6) en dus in Sy teenwoordigheid. WOW! Soos Dawid sê "Dié kennis laat my in verwondering, dit is vir my te hoog om te begryp!" (Psalm 139:6) See More
Blog post by Rudolph van Wyk Sep 20, 2011
Profile Icon
Lettie Jacobs commented on Rudolph van Wyk's blog post 'Ketting-eposse met beloftes'
Welkom terug Rudolph!  En die eposse wat soveel belowe as jy dit of dat doen, delete ek summier. Soms kry hulle dit nogal reg om mens skuldig te laat voel, dan forward jy maar, maar niemand kan namens God praat nie, en soos jy tereg se, niemand…
Jun 9, 2011
Profile Icon

Ketting-eposse met beloftes

Ek het pas 'n epos gekry wat afsluit met: Very Very soon and I say Very Very Very soon, GOD is going to do a miracle and lift u up 4 GOOD. Here is a test: if you love God and you're not ashamed of Him, send this to ten people and watch what He does for you tonight!! Nou wil ek net weet: wie is so naby God, wie het so baie "inside-info" dat hy/sy vir my kan/mag vertel dat God iets spesiaals sal doen vir my as ek dit na nog 10 mense stuur? En hoekom net na 10 en nie 100 nie? (Christus sê ons moet…See More
Blog post by Rudolph van Wyk Jun 9, 2011
Profile Icon
Rudolph van Wyk het hul profiel opgedateer Jun 9, 2011
Profile Icon
Fanie van Emmenes commented on Rudolph van Wyk's blog post 'Brood, Lig en klank'
Dankie Rudolph vir 'n verfrissende artikel wat stig en leer.  Ek wil graag mense belig en beklank en bedien met die Goeie Nuus dat Jesus Christus die wereld met God versoen het. Vrede!
Mei 11, 2011
Profile Icon

Brood, Lig en klank

Brood Meel. Brood. Stapelvoedsel. Regoor die wêreld. Wie kan nog onthou toe 'n brood 5c gekos het? Later 20c. En nou al in die orde van R10-12! In die Bybel lees ons op verskeie plekke van brood as voedsel - dit is een van die oudste gebakte kossoorte wat bestaan. In die woestyn het die Here vir die Israeliete 'n ander soort brood gegee: brood uit die hemel: manna (In Psalm 78:25 word dit beskryf as "die kos van engele"). Stapelvoedsel vir die duisende mense vir 40 jaar lank. Maar Hy het hulle…See More
Blog post by Rudolph van Wyk Mei 10, 2011
Profile Icon
Lettie Jacobs commented on Rudolph van Wyk's blog post 'Moenie bang wees nie'
Wonderlik om weer so 'n inspirerende artikel van jou te kry Rudolph! Ai, ek het lank gewag, en weet jy, dis vir hierdie tyd waarin ons leef, en dit wat ons beleef, so gepas!  Hierdie boodskap is gestuur met die Here se hand…
Apr 20, 2011
Profile Icon

Moenie bang wees nie

Psalm 15:3 Die Here sien oral wat gebeur. Sowel slegte as goeie dinge hou Hy dop.Psalm 91:1-16 Hy wat woon in die skuilplek van die Allerhoogste, sal rus in die skadu van die Almagtige. Ek sal vir die Here sê: "U is my toevlug en my vesting, my God op wie ek vertrou." Verseker sal Hy jou red....Sy trou sal jou beskerm soos 'n skild....As die Here jou toevlug is, as die Allerhoogste jou skuilplek is, sal geen kwaad jou tref en geen ramp naby jou tent kom nie. Want Hy sal Sy engele beveel om jou…See More
Blog post by Rudolph van Wyk Apr 19, 2011
Profile Icon
Fanie van Emmenes commented on Rudolph van Wyk's blog post 'Soos Josef'
Dankie Rudolph vir 'n inspirerende artikel.  Josef se verhaal bly darem 'n voorbeeld van God se voorsienigheid.  Ek waardeer jou woorde:  "Sien God se hand raak in alles wat met jou gebeur". Dit beteken veral…
Feb 1, 2011
Profile Icon
Rudolph van Wyk commented on Thys Swanepoel's blog post 'Christus in my: ontdekkings'
Thys, hierdie artikel sit dit puik uiteen. Ek dink nie almal besef wat Jesus vir ons gegee het nie - ons het HOM in ons en ons moet HOM net toelaat om ons te beheer. Mag jy 'n geseënde dag hê.
Feb 1, 2011
Profile Icon

Soos Josef

Josef was 17 jaar oud toe sy pa, Jakob (Israel), hom gestuur het om te gaan kyk hoe dit met sy 10ouer broers en die vee gaan (Gen. 37:14).Josef se broers was afgunstig op hom en het hom gehaat omdat Jakob hom voorgetrek het. Daaromhet hulle hom aan Ismaelitiese handelaars verkoop vir 20 stukke silwer (Gen. 37:28) nadat hulle homeers wou doodmaak.In Egipte het Potifar, die hoof van die farao se lyfwag, Josef by die handelaars gekoop (Gen. 39:1).Josef beland toe, weens die wellustigheid van…See More
Blog post by Rudolph van Wyk Jan 31, 2011
Profile Icon
Rudolph van Wyk commented on Hennie Fritz's blog post '" If all else fails; read the manual"'
BIBLE = Basic Instuctions Before Leaving Earth Puik!
Jan 31, 2011
Profile Icon
Rudolph van Wyk left a comment for Rika Scott
Die Manne van Belofte bied aan: Dr Isak Burger - Die werking van die Heilige Gees in ons lewe. Kaartjies @ R70 per persoon sal te koop wees by Die Koffiekan, Breestraat, Parys - dit sluit 'n brunch/noenmaal in.
Jan 20, 2011
Profile Icon
Rudolph van Wyk left a comment for Steven Booysen
Boeta, het jy 'n nuwe website - skepperindieskepping kry ek nie?
Jan 19, 2011
Profile Icon
Status posted by Rudolph van Wyk Jan 8, 2011

Rudolph van Wyk's Blog

Rudolph van Wyk

In die teenwoordigheid van God

"Maar dít is wat my sal red: dat ek nie Godloos is nie. As ek so was, sou ek nie kon kom in Sy teenwoordigheid nie." (Job 13:16).

 

Is dit nie GROOT nie? Omdat ek/jy glo in die Enigste Lewende God, kan ek/jy in Sy teenwoordigheid kom. Omdat ek/jy die Heilige Gees in my/jou het, is ek/jy die hele tyd in verbinding met God (Galasiërs 4:6) en dus in Sy teenwoordigheid. WOW!

 

Soos Dawid sê "Dié kennis laat my in verwondering, dit is vir my te hoog om te begryp!"…

Meer

Gepubliseer op 20 September 2011 om 8:29 — — 1 Kommentaar

Rudolph van Wyk

Ketting-eposse met beloftes

Ek het pas 'n epos gekry wat afsluit met: Very Very soon and I say Very Very Very soon, GOD is going to do a miracle and lift u up 4 GOOD. Here is a test: if you love God and you're not ashamed of Him, send this to ten people and watch what He does for you tonight!!

Nou wil ek net weet: wie is so naby God, wie het so baie "inside-info" dat hy/sy vir my kan/mag vertel dat God iets spesiaals sal doen vir my as ek dit na nog 10 mense stuur? En hoekom net na 10 en nie 100 nie? (Christus sê ons… Meer

Gepubliseer op 9 Junie 2011 om 16:36 — — 1 Kommentaar

Rudolph van Wyk

Brood, Lig en klank

Brood



Meel. Brood. Stapelvoedsel. Regoor die wêreld. Wie kan nog onthou toe 'n brood 5c gekos het? Later 20c. En nou al in die orde van R10-12! In die Bybel lees ons op verskeie plekke van brood as voedsel - dit is een van die oudste gebakte kossoorte wat bestaan. In die woestyn het die Here vir die Israeliete 'n ander soort brood gegee: brood uit die hemel: manna (In Psalm 78:25 word dit beskryf as "die kos van…

Meer

Gepubliseer op 10 Mei 2011 om 17:55 — — 1 Kommentaar

Rudolph van Wyk

Moenie bang wees nie

Psalm 15:3 Die Here sien oral wat gebeur. Sowel slegte as goeie dinge hou Hy dop.



Psalm 91:1-16 Hy wat woon in die skuilplek van die Allerhoogste, sal rus in die skadu van die Almagtige. Ek sal vir die Here sê: "U is my toevlug en my vesting, my God op wie ek vertrou." Verseker sal Hy jou red....Sy trou sal jou beskerm soos 'n skild....As die Here jou toevlug is, as die Allerhoogste jou skuilplek is, sal geen kwaad jou tref en geen ramp naby jou tent kom nie. Want Hy sal Sy engele… Meer

Gepubliseer op 19 April 2011 om 13:30 — — 1 Kommentaar

Rudolph van Wyk

Soos Josef

Josef was 17 jaar oud toe sy pa, Jakob (Israel), hom gestuur het om te gaan kyk hoe dit met sy 10

ouer broers en die vee gaan (Gen. 37:14).

Josef se broers was afgunstig op hom en het hom gehaat omdat Jakob hom voorgetrek het. Daarom

het hulle hom aan Ismaelitiese handelaars verkoop vir 20 stukke silwer (Gen. 37:28) nadat hulle hom

eers wou doodmaak.

In Egipte het Potifar, die hoof van die farao se lyfwag, Josef by die handelaars gekoop (Gen. 39:1).

Josef beland… Meer

Gepubliseer op 31 Januarie 2011 om 18:27 — — 1 Kommentaar

Kommentaar Muur (7 kommentare)

Jy moet 'n lid van Ekerk wees om kommentaar te lewer!

Join Ekerk

Om 22:54 op 16 September 2010, het Sarel CorrieSarel Corrie gesê…
Kom ek kyk of ek vir jou verklarings kan gee:
1. Goddeloos - dit is om so te lewe asof daar nie 'n God is nie, dws roekeloos en losbandig.
2. God-loos - dit is om sonder God te lewe, so asof Hy nie bestaan nie.
3. God-los - dit is om los van God te leef.
4. God-verlate - dit is om so te leef asof God jou verlaat het.
5. God-vervul(d) - dit is om vol van God te wees.

Hopelik sal dit jou help!
Om 12:38 op 16 September 2010, het Fanie van EmmenesFanie van Emmenes gesê…
Rudolph, ek het so 'n bietjie rondgesoek na verklarings van die woorde wat jy gemeld het. Dit lyk vir my 'n ou sal maar linguisties daarna moet kyk.
Goddeloos :
As byvoeglike naamwoord beteken dit: 1) Sonder geloof in God; sonder godsdiens; om Goddeloos te wees of te leef. 2) Sedelik sleg en verdorwe; sondig. 3) Goddeloos, goddelooslik. Erg sleg; vreeslik; verskriklik. Word ook as gewone uitdrukking gebruik, soos: Dis nog 'n goddelose ent na die plaas toe; daar is goddelooslik baie mense in Johannesburg. 4) Erg ondeund; vol kattekwaad. Bostaande is ook van toepassing op God-loos en God-los.
Godverlate:
Deur God verlate; ellendig; Uiters verlate; eensaam, afgelee.
God-vervuld:
Die woord kom nie voor in my woordeboeke nie, maar ek sou se dit beteken om totaal inbeslag geneem te wees deur God. Vol te wees van die Heilige Gees, sou ook beteken iemand is God-vevuld.
Hoop dit kan help !
Vrede!
Om 22:25 op 21 Augustus 2010, het Frikkie LabuschagneFrikkie Labuschagne gesê…
Broeder,

Die artikel is regtig baie goed. Ek persoonlik dink die artikel vervat die essensie van 'n saak waarvan ouers moet kennis neem. Ek wonder net hoeveel is ons bereid om teverloor voordat ons ons prioriteite verander.

Frikkie
Om 11:02 op 8 Augustus 2010, het Gerrie ViljoenGerrie Viljoen gesê…
Wil so graag naweek take bywoon maar kan ongelukkig nie. Sal een keer plan probeer maak.
Om 12:48 op 19 Mei 2010, het Kobus OelofseKobus Oelofse gesê…
"I went out to seek a friend, but could not find one there.......I went out to BE a friend, and friends were everywhere."
Om 12:20 op 19 Mei 2010, het Kobus OelofseKobus Oelofse gesê…
Hi Rudolph, Dit wat jy gisteraand tydens die Manne van Belofte se byeenkoms met ons gedeel het was baie besonder. Dit was opreg en uit jou hart. Daardie opregte omgee en onvoorwaardelike liefde vir `n boetie kan geen geld koop nie - jy het dit of jy het dit nie. Dit is so "great" om `n hart vir mense te hê. Mooi dag vir jou boeta. (Kobus)
Om 16:10 op 19 Junie 2009, het Rinus PretoriusRinus Pretorius gesê…
Hallo Rudolph. Uiteindelik is ek hier en aangesluit!
 
 
 

Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

Ontvang gratis Ekerk se epos





Nuusbriewe:



Jy kan ook hier kliek om te registreer om die daaglikse artikels in jou epos inboks te ontvang, soos wat hulle op ekerk verskyn.

Boodskap van Stephan

Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!

 

 

Nuutste Bedrywighede

Profile Icon
Blog posts by Ekerk 12 ure gelede
Profile Icon

Rede genoeg?

In 1984, vertel ‘n kollega, het hy ‘n geskenk by die werk gekry. Net om dankie te sê vir ‘n jaar se…See More
Blog post by Hennie Fritz 13 ure gelede
Profile Icon
ThumbnailThumbnailThumbnailThumbnail
Frans Marais, Yolandi Dixon, Elizma Theart en 1 ander is deel van Ekerk 13 ure gelede
Profile Icon
Louis van Essen commented on Ekerk's blog post 'Die moed ... om sy leiding te volg'
Dankie vir hierdie stukkie, ek het hom nogals nodig gehad vanoggend!!! Louis.
22 ure gelede

Carry His Name Vroue Konferensie

© 2012   Created by Ekerk.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service