![]() Ekerk stuur weekliks 'n hele klompie nuusbriewe uit met 'n verskeidenheid van onderwerpe. Skryf in vir die Manne, Vroue, Leier, Goeie Nuus of Kernkrag nuusbriewe. Kliek hier vir meer. |
![]() Ekerk ondersteun 'n verskeidenheid noodprojekte. Bou-'n-huis, MosaiëkSA, en Pure Hope is maar net 'n paar. Kliek hier om saam met Ekerk die wêreld stukkie vir stukkie te verander! |
DIS MY LIEFDE VIR JOU MY KIND:
Die kruis geoffer terwyl ons sondaars was
Diep in ons bestaan en sondes verbitter
Kom U en reinig ons harte al hoe witter
Vir ons kort lewe hier op aarde…..
Maar U skep kundig hierdie wonder werk
‘n Passie ver bo ons begrip oneindig sterk
Saggies vra U my
Aanvaar jy my Liefdes-geskenk
Ja my Liewe Heer
So sal ek dans en sing sonder…
MeerGepubliseer op 28 Mei 2011 om 18:49 — — 2 Kommentare
NEEM MY HAND
Terwyl ek wonder en dink waarheen met die probleem
Besef ek glad nie dat U my daagliks wil lei en seen
Op ons eie maak ons planne en weet nie waarheen?
So redeneer ons so ewe selfvoldaan
En dan gebeur die hartseer die vrae wat ons nie verstaan?
Elke dag is ‘n lewensles van luister en leer wat is reg
So keer terug na jou innerlike hart
Daar waar Ek jou aanraak sorgloos en…
MeerGepubliseer op 27 Mei 2011 om 19:32 — — 1 Kommentaar
UNIVERSALISM-NEW FALSE TEACHING
A universalist is someone who believes that every human being whom God as created or will create, will finally come to enjoy the everlasting into which Christians enter, here and now
(Totaal onwaar!)
Many ways to God- Universalistic opinions agree that all faiths teach the same basic lessons and there are many ways to God- Jesus is just one of…
MeerGepubliseer op 26 Mei 2011 om 7:00 — — 1 Kommentaar
More Susan
Dis so lekker om as vriendin deur 'n vreemdeling uitgenooi te word,gee mens so lekker warm gevoel, baie dankie, dis wat dit wonderlik maak om kind van God te wees, die omgee van ander. Groete in Jesus. Sherine
Opgelaai deur Ekerk
Opgelaai deur Ekerk
Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!
© 2012 Created by Ekerk.
BETAALDE ADVERTENSIES
|
Adverteer in ekerk media Wil jy graag jou advertensie hier sien? Laai gerus ons aansoekvorm af. Jy kan ook kontak maak met |
Enroute... It's not a place — it's a relation! Waar dit nie gaan oor die reëls en reg/verkeerd nie, maar oor "real"-wees... dit nie gaan oor "religion" nie, maar oor "relation"... Navrae: Etienne Schoeman Tel: 083-310-3687 E-pos: oubie@iafrica.com |
Christelike Uitgewersmaatskappy |



