Loer gerus na die vele artikels, videos, preke, fotos en ander hulpbronne wat daagliks op die ekerk webblad. beskikbaar is. Skryf kommentaar, stuur dit aan of laai jou eie op!

Ekerk stuur weekliks 'n hele klompie nuusbriewe uit met 'n verskeidenheid van onderwerpe. Skryf in vir die Manne, Vroue, Leier, Goeie Nuus of Kernkrag nuusbriewe. Kliek hier vir meer.

Ekerk ondersteun 'n verskeidenheid noodprojekte. Bou-'n-huis, MosaiëkSA, en Pure Hope is maar net 'n paar. Kliek hier om saam met Ekerk die wêreld stukkie vir stukkie te verander!
Vernon Bentley
Vernon Bentley
  • Manlik
  • Amanzimtoti
  • South Africa
Share on Facebook Stuur Aan Twitter
  • Blog Artikels
  • Videos

Vernon Bentley se Vriende

  • Francois Alberts
  • Mario John Morkel
  • michel steenkamp
  • Anton Gilfillan
  • Sybrand
  • Marinda Hibbers Pretorius
  • Annemari Bentley
  • Nick van der Merwe
  • Bertus Enslin
  • Johan Smith
  • George Sebastian van Heerden
  • Raino Botha
  • Noel van zyl
  • Ekerk
 

Vernon Bentley se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Profile IconProfile Icon
Ekerk and Vernon Bentley are now friends Aug 6, 2009
Profile Icon
Vernon Bentley left a comment for Noel van zyl
Hi Noel My ma se familie kom daar van Glenconner se wereld af en hulle mis dit ook baie. Ek is 'n oud Laevelder en is nou 7 jaar in natal. gelukkig bly ek darem net so 1km van die strand af - dit help darem. Maar die stad is ook nie vir my nie.
Jul 20, 2009
Profile Icon
Vernon Bentley left a comment for Noel van zyl
Hallo Noel Ek ry ook baie rond vir my werk. Deesdae meer net in KZN en vlieg Kaap toe so nou end dan. Tot 'n jaar gelede het ek die hele suidelike halfrond en Afrika gediens, maar gelukkig is dit darem nou amper net dag trips deesdae. Werk van…
Jul 20, 2009
Profile Icon
Noel van zyl left a comment for Vernon Bentley
Hi Vernon - ja ek is baie lief vir jag. Andre , wat ook op die e-kerk ingeskryf is is my broer en ons agtergrond is maar die Karoo en plaas lewe, so ja , ek jag deffinitief as ek die geleentheid kry. Dis maar in ons bloed. Ja jys reg as n mens van n…
Jul 20, 2009
Profile Icon
Noel van zyl left a comment for Vernon Bentley
More Vernon, baie dankie vir die mail. Jammer dat ek so n rukkie vat om terug te kom na jou toe. Jy weet mos hoe gaan dit party dae met die werk .......druk en besig. Ek was verlede week in die Noord Transvaal, ook vir besigheid, en is eers weer…
Jul 20, 2009
Profile Icon
Vernon Bentley left a comment for Nick van der Merwe
Hi Nick Ek wou al twee maal na sy plaas gaan hier op Greytown, maar kon nie - die manne wat saam met my werk was al 'n paar keer daar en ek gaan definitief die volgende geleentheid bywoon. Hulle lewens het baie verander - was 'n klomp…
Jul 17, 2009
Profile Icon
Nick van der Merwe left a comment for Vernon Bentley
Hi Vernon, jong die fotos is geneem by die Royal Bafokeng sport stadium maar die geleentheid was nie sport nie. Angus Bachan het daar die Noordwes vir Jesus gehou. Die mense wat jy daar sien was daar om na Angus te luister. Dit was 'n heerlike…
Jul 17, 2009
Profile Icon
Vernon Bentley left a comment for Nick van der Merwe
Hallo Nick Goeie fotos - ek neem aan jy is lief vir sport en veral atletiek. Ek geniet dit self al doen ek nie veel deesdae nie. Groete Vernon
Jul 17, 2009
Profile Icon
Vernon Bentley left a comment for Sonia Snell
Hallo Sonia Groete vir jou ook. Ek en Annemari bly in Amanzimtoti - die kinders is al so te se uit die huis. Ek werk van die huis af en sy is medies geraad met Chrone's Disease. Geniet jou naweek. Vernon
Jul 17, 2009
Profile Icon
Sonia Snell left a comment for Vernon Bentley
Liewe Vernon "AMEN" Hoe gaan die Liedjie The church is moving on , is moving on Nothing gonna stop us now It's moving on Weer "AMEN" op hierdie woorde. Die satan is magtig - maar onse GOD wat ons dien is ALMAGTIG en weer…
Jul 17, 2009
Profile Icon
Vernon Bentley left a comment for Sonia Snell
Hallo Sonia Hoe gaan dit? Baie dankie dat jy gereageer het, dit is wonderlik om te weet dat almal dit raak sien en ons weet ons kan bid en dat Vader ons gebede verhoor. Ek kan net verstom staan om te sien hoe ekerk groei, jy het seker gesien daar…
Jul 17, 2009
Profile Icon
Vernon Bentley commented on Karin's blog post 'VERSORGING VAN ARMES'
Ek hoor jou vraag. En ek dink jy is reg dat dit die gebruik in daardie tyd was om net onder gelowiges te werk en daarom het Jesus gese dat dit niks help as 'n mens net onder mekaar werk nie. Ek voel dat 'n mens moet help waar daar 'n…
Jul 17, 2009
Profile Icon
Vernon Bentley left a comment for Johan Smith
Hallo Johan Uitstekende photo Groete Vernon
Jul 17, 2009
Profile Icon
Noel van zyl left a comment for Vernon Bentley
Hallo Vernon, dankie vir jou mail. Nee dis darem nie regtig army fotos nie. Ek jag maar met my army klere. Ek was 86 en 87 in die weermag, maar deesdae is dit lekker jag klere. Dit was maar die enigste foto wat ek gehad het om op die program te sit.…
Jul 17, 2009
Profile Icon
Vernon Bentley commented on Karin's blog post 'VERSORGING VAN ARMES'
Ek dink dat ons ongelowiges ook moet versorg omdat ons Jesus se goeie werk dan doen en sodoende dalk nog mense vir hom werf as hulle besef wat Jesus vir almal gedoen het. lees gerus Mattheus 5:43 tot Mattheus 6:4. Sy son skyn oor almal en Hy se ons…
Jul 16, 2009
Profile IconProfile Icon
Vernon Bentley and Marinda Hibbers Pretorius are now friends Jul 16, 2009

Kommentaar Muur (5 kommentare)

Jy moet 'n lid van Ekerk wees om kommentaar te lewer!

Join Ekerk

Om 8:03 op 20 Julie 2009, het Noel van zylNoel van zyl gesê…
Hi Vernon - ja ek is baie lief vir jag. Andre , wat ook op die e-kerk ingeskryf is is my broer en ons agtergrond is maar die Karoo en plaas lewe, so ja , ek jag deffinitief as ek die geleentheid kry. Dis maar in ons bloed. Ja jys reg as n mens van n plaas af kom is die hunkering maar altyd terug. Ek bly mos in Johannesburg op die staduim en ek en my vrou is maar van die platteland af, so dis maar n aanpassing, maar ons is darem al 12 jaar hier so ons is gewoond daaraan maar as ek so n slag in die Karro was dan sien ek wat ek mis in die rustigheid.
Om 7:54 op 20 Julie 2009, het Noel van zylNoel van zyl gesê…
More Vernon, baie dankie vir die mail. Jammer dat ek so n rukkie vat om terug te kom na jou toe. Jy weet mos hoe gaan dit party dae met die werk .......druk en besig. Ek was verlede week in die Noord Transvaal, ook vir besigheid, en is eers weer vandag regtig terug by die kantoor. Maar uit die aard van my werk beplan ek alweer die volgende "trip" Natal toe , so my voertuig is maar my kantoor. Naweke as ek by die huis is maak ek dit regtig n punt om al my aandag aan my familie te gee en ons doen dan gewoonlik dinge wat ons nooit tyd voor kry nie. Maar dis lekker ek geniet die pad baie dae en ek sien Suid Afrika en Afrika op my werk se onkostes , so ek kla regtig nie en verder klink dit erger as wat dit is, ek is ook baie by die huis, darem nie elke week heelweek weg nie.
Om 13:51 op 17 Julie 2009, het Nick van der MerweNick van der Merwe gesê…
Hi Vernon, jong die fotos is geneem by die Royal Bafokeng sport stadium maar die geleentheid was nie sport nie. Angus Bachan het daar die Noordwes vir Jesus gehou. Die mense wat jy daar sien was daar om na Angus te luister. Dit was 'n heerlike dag.

Vandat ek my die MMC '09 was probeer ek om na Angus te gaan luister as hy in die omtrek is.
Het jy al een van sy praatjies bygewoon? Dis altyd so motiverend.
Om 13:01 op 17 Julie 2009, het Sonia SnellSonia Snell gesê…
Liewe Vernon

"AMEN" Hoe gaan die Liedjie
The church is moving on , is moving on
Nothing gonna stop us now
It's moving on
Weer "AMEN" op hierdie woorde. Die satan is magtig - maar onse GOD wat ons dien is ALMAGTIG en weer 'n "AMEN"
Julle fotos is pragtig en dra my groete oor aan Annemari.

Julle moet my so bietjie van julself vertel - dit is altyd lekker on so bietjie agtergrond te hê van jou vriende.

Mag julle naweek geseend wees in Christus
Sonia
Om 8:37 op 17 Julie 2009, het Noel van zylNoel van zyl gesê…
Hallo Vernon, dankie vir jou mail. Nee dis darem nie regtig army fotos nie. Ek jag maar met my army klere. Ek was 86 en 87 in die weermag, maar deesdae is dit lekker jag klere. Dit was maar die enigste foto wat ek gehad het om op die program te sit. Maar dit was verlede jaar geneem in die Bosveld.
 
 
 

Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

Ontvang gratis Ekerk se epos





Nuusbriewe:



Jy kan ook hier kliek om te registreer om die daaglikse artikels in jou epos inboks te ontvang, soos wat hulle op ekerk verskyn.

Boodskap van Stephan

Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!

 

 

Nuutste Bedrywighede

Profile Icon
Blog posts by Ekerk 12 ure gelede
Profile Icon

Rede genoeg?

In 1984, vertel ‘n kollega, het hy ‘n geskenk by die werk gekry. Net om dankie te sê vir ‘n jaar se…See More
Blog post by Hennie Fritz 13 ure gelede
Profile Icon
ThumbnailThumbnailThumbnailThumbnail
Frans Marais, Yolandi Dixon, Elizma Theart en 1 ander is deel van Ekerk 13 ure gelede
Profile Icon
Louis van Essen commented on Ekerk's blog post 'Die moed ... om sy leiding te volg'
Dankie vir hierdie stukkie, ek het hom nogals nodig gehad vanoggend!!! Louis.
22 ure gelede

Carry His Name Vroue Konferensie

© 2012   Created by Ekerk.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service