Loer gerus na die vele artikels, videos, preke, fotos en ander hulpbronne wat daagliks op die ekerk webblad. beskikbaar is. Skryf kommentaar, stuur dit aan of laai jou eie op!

Ekerk stuur weekliks 'n hele klompie nuusbriewe uit met 'n verskeidenheid van onderwerpe. Skryf in vir die Manne, Vroue, Leier, Goeie Nuus of Kernkrag nuusbriewe. Kliek hier vir meer.

Ekerk ondersteun 'n verskeidenheid noodprojekte. Bou-'n-huis, MosaiëkSA, en Pure Hope is maar net 'n paar. Kliek hier om saam met Ekerk die wêreld stukkie vir stukkie te verander!
mariaan van straten
mariaan van straten
  • Vroulik
  • Bloemfontein, free state
  • South Africa
Share on Facebook Stuur Aan Twitter
  • Blog Artikels
  • Videos
 

mariaan van straten se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Profile Icon
mariaan van straten commented on Ekerk's blog post 'Oor tiendes'
ek besef net meer en meer dat ek gelei is om die internet te leer. nou verstaan ek tiendes baie beter en daardie gevoel van gee ek genoeg om God tevrede te hou is weg. Ek is 100% tiende vir Hom.
Mei 29, 2010
Profile Icon
mariaan van straten commented on Ekerk's blog post 'Ekerk Vroue Nuusbrief [Mei 2010]'
dankie Here, daar is iemand wat kan help, iemand wat tog ook verstaan.Ek weet nou dit was tog die Heilige Gees wat my gelei het om ekerk te soek.Milanie jy het my beskryf en ek hoor Vader se stem en dankie ek gaan doen! Mariaan
Mei 22, 2010
Profile Icon
mariaan van straten het hul profiel opgedateer Mei 21, 2010
Profile Icon
mariaan van straten is nou 'n lid van Ekerk Mei 21, 2010
HI,EK IS OP 'N PLAAS INDIE HARTJIE VAN DIE VRYSTAAT. SO 70 KM VAN BLOEMFONTEIN EN 100 KM VAN KIMBERLY. EK SMAG NA GOEIE BYBELSTUDIE LEIDING EN OPREGTE VRIENDE. WEENS MY OMSTANDIGHEDE KAN EK NIE SOMAR NET IN DIE MOTOR SPRING EN BY IEMAND GAAN KUIER NIE. EK SOEK EN EK DINK NOU HET EK DIE REGTE PLEK GEKRY. EK IS NOG DOM MET DIE REKENAAR EN INTERNET, MAAR ANGSTIG OM TE LEER EN VRIENDE EN VRIENDINNE TE MAAK. ENIG IETS OM MY VAN STAGNEERING TE RED

Alle Kommentaar

Jy moet 'n lid van Ekerk wees om kommentaar te lewer!

Join Ekerk

  • Geen kommentaar sover nie!
 
 
 

Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

Ontvang gratis Ekerk se epos





Nuusbriewe:



Jy kan ook hier kliek om te registreer om die daaglikse artikels in jou epos inboks te ontvang, soos wat hulle op ekerk verskyn.

Boodskap van Stephan

Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!

 

 

Nuutste Bedrywighede

Profile Icon
Blog posts by Ekerk 12 ure gelede
Profile Icon

Rede genoeg?

In 1984, vertel ‘n kollega, het hy ‘n geskenk by die werk gekry. Net om dankie te sê vir ‘n jaar se…See More
Blog post by Hennie Fritz 13 ure gelede
Profile Icon
ThumbnailThumbnailThumbnailThumbnail
Frans Marais, Yolandi Dixon, Elizma Theart en 1 ander is deel van Ekerk 13 ure gelede
Profile Icon
Louis van Essen commented on Ekerk's blog post 'Die moed ... om sy leiding te volg'
Dankie vir hierdie stukkie, ek het hom nogals nodig gehad vanoggend!!! Louis.
22 ure gelede

Carry His Name Vroue Konferensie

© 2012   Created by Ekerk.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service