Loer gerus na die vele artikels, videos, preke, fotos en ander hulpbronne wat daagliks op die ekerk webblad. beskikbaar is. Skryf kommentaar, stuur dit aan of laai jou eie op!

Ekerk stuur weekliks 'n hele klompie nuusbriewe uit met 'n verskeidenheid van onderwerpe. Skryf in vir die Manne, Vroue, Leier, Goeie Nuus of Kernkrag nuusbriewe. Kliek hier vir meer.

Ekerk ondersteun 'n verskeidenheid noodprojekte. Bou-'n-huis, MosaiëkSA, en Pure Hope is maar net 'n paar. Kliek hier om saam met Ekerk die wêreld stukkie vir stukkie te verander!
pieter smith
pieter smith
  • Manlik
  • parys
  • South Africa
Share on Facebook Stuur Aan Twitter

Pieter smith se Vriende

  • Frikkie Labuschagne
  • Rudolph van Wyk
 

pieter smith se Bladsy

Pieter smith's Blog

pieter smith

Hoe kan ek 'n verskil maak?

24 Junie 2010. Die datum wat ek my lewe ten volle aan die Here oorgegee het. Ek voel soos 'n nuwe mens maar my familie ken nie die nuwe mens nie. Pa wil dan nou elke aand bybel lees en bid en vir ons vertel hoe groot en goed God is. My vrou bekyk die kat uit die boom op 'n baie versigtige afstand want sy vertrou nie die nuwe vrede in die huis nie. My venoot beskuldig my dat ek nou met die bybel onder die arm wil loop en dat hy nou spyt is dat ek nie meer die ou Piet is nie…

Meer

Gepubliseer op 29 Julie 2010 om 12:45 — — 4 Kommentare

Kommentaar Muur (1 kommentaar)

Jy moet 'n lid van Ekerk wees om kommentaar te lewer!

Join Ekerk

Om 7:55 op 9 September 2010, het Rudolph van WykRudolph van Wyk gesê…
Ons mis jou Dinsdagaande, boet!
 
 
 

Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

Ontvang gratis Ekerk se epos





Nuusbriewe:



Jy kan ook hier kliek om te registreer om die daaglikse artikels in jou epos inboks te ontvang, soos wat hulle op ekerk verskyn.

Boodskap van Stephan

Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!

 

 

Nuutste Bedrywighede

Profile Icon
Blog posts by Ekerk 11 ure gelede
Profile Icon

Rede genoeg?

In 1984, vertel ‘n kollega, het hy ‘n geskenk by die werk gekry. Net om dankie te sê vir ‘n jaar se…See More
Blog post by Hennie Fritz 12 ure gelede
Profile Icon
ThumbnailThumbnailThumbnailThumbnail
Frans Marais, Yolandi Dixon, Elizma Theart en 1 ander is deel van Ekerk 13 ure gelede
Profile Icon
Louis van Essen commented on Ekerk's blog post 'Die moed ... om sy leiding te volg'
Dankie vir hierdie stukkie, ek het hom nogals nodig gehad vanoggend!!! Louis.
22 ure gelede

Carry His Name Vroue Konferensie

© 2012   Created by Ekerk.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service