Loer gerus na die vele artikels, videos, preke, fotos en ander hulpbronne wat daagliks op die ekerk webblad. beskikbaar is. Skryf kommentaar, stuur dit aan of laai jou eie op!

Ekerk stuur weekliks 'n hele klompie nuusbriewe uit met 'n verskeidenheid van onderwerpe. Skryf in vir die Manne, Vroue, Leier, Goeie Nuus of Kernkrag nuusbriewe. Kliek hier vir meer.

Ekerk ondersteun 'n verskeidenheid noodprojekte. Bou-'n-huis, MosaiëkSA, en Pure Hope is maar net 'n paar. Kliek hier om saam met Ekerk die wêreld stukkie vir stukkie te verander!
veronica du plessis
veronica du plessis
  • Vroulik
  • kzn
  • South Africa
Share on Facebook Stuur Aan Twitter

Veronica du plessis se Vriende

  • Lettie Jacobs
  • Elza Stander
  • Anna Dos Santos
  • Tinus
  • Hester Human
  • Hennie Fritz
  • Jorrie Jordaan
  • Lettie Jacobs
  • Susan
  • Linda Smith
 

veronica du plessis se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Profile Icon
Profile Icon
Profile Icon
Blog posts by veronica du plessis Des 25, 2011
Profile Icon
Fanie van Emmenes commented on veronica du plessis's blog post 'EK WEET VERSEKER'
'n Inspirerende stukkie Veronica.  Goed om weer iets van jou te lees.  God bless. Vrede!
Oct 18, 2011
Profile Icon

EK WEET VERSEKER

Gepubliseer deur veronica du plessis op 17 Oktober 2011 om 20:52View BlogNou en eendag' is twee klein woordjies met n diepgaande betekenis.  Dit tower n prent op van skrille kontraste.  As ons hulle op die keper bestudeer, mag ons wysheid v an sommige van die gebeure in ons lewens ondek.  As ons vooruit kyk na die 'eendag' sal dit dalk makliker…See More
Blog post by veronica du plessis Oct 17, 2011
Profile Icon
veronica du plessis commented on Lettie Jacobs's blog post 'LEWENDE BRIEWE'
Baie mooi;
Oct 17, 2011
Profile Icon
veronica du plessis commented on Hennie Fritz's blog post 'Skinder'
Uitstekend!!!
Aug 25, 2011
Profile Icon

INTEGRITEIT DEEL1

WANT EK WAS OPREG....PS 26:1NLVDie Chinese het die Groot Muur gebou om hulleself teen die barbaarse horders uit die noorde te beskerm.Hulle was gerus in die wete dat die muur te hoog was om oor te klim en te dik om deur te breek.  Gedurendedie eerste honderd jaar na die muur gebou is, is China die keer binnegeval.  Die vyand het nie eers nodig gehad om die muur te breek of daaroor klim nie, hulle het eenvoudig die hekwag omgekoop! Die bouers het op hulle klipmuur vertrou, maar nagelaat om…See More
Blog post by veronica du plessis Aug 17, 2011
Profile Icon
Lettie Jacobs commented on veronica du plessis's blog post 'HEEL WORD HART;'
Veronica, ek kan verstaan hoe jy voel.  Ek het ook al deurgeloop, maar geleer om te vergewe. Moenie enige wraak in jou hart koester nie, dis net wat ou Satan wil he.  Vergewe en spreek vry en jy sal self voel hoe goed jy voel, want dan is…
Aug 17, 2011
Profile Icon

HEEL WORD HART;

GEES VAN GOD, U WEET PRESIES HOE DIKWELS ONS MEKAAR STUKKEND MAAK EN HOESEER N MENS REGTIG KAN WEES.  U WEET OOK HOE MOEILIK DIT IS OM SOOS U TE VERGEWE.HELP MY HERE OM SOOS N VRY MENS TE LEEF.  AS IEMAND WAT OORWINNEND LEEF OMDAT U GEES AAN MY DIE VERMOE GEE OM TE VERGEWE., TE LAAT GAAN EN WEER OPNUUT SOMMER NET LIEF TE HE... HELP MY OM WERKLIK VRY TE WEES HERE!!! See More
Blog post by veronica du plessis Aug 16, 2011
Profile Icon
Lettie Jacobs commented on veronica du plessis's blog post 'BID OOR ALLES:'
Veronica, ek stem saam, ons kan God lastig val met die kleinste dingetjie! In alles kan ons op God vertrou en die wonderlikste is Hy weet al lankal wat ons nodig het, maar steeds moet ons nog maar net vra!  Bid gerus met 'n ope…
Aug 4, 2011
Profile Icon
Blog posts by veronica du plessis Aug 4, 2011
Profile Icon
Lettie Jacobs commented on veronica du plessis's blog post 'VASHOU OF LAAT LOS:'
Veronica, dit is so dat ons nie sommer net van tradisies ontslae moet raak om vernuwing in die geloof te bereik nie, maar ons kan nie toelaat dat ou tradisies ons terughou van die opwindende pad wat Jesus met ons wil loop nie.  Hierdie gratis…
Aug 3, 2011
Profile Icon
veronica du plessis commented on Hennie Fritz's blog post 'Om te verdra; of dalk nie'
Pragtig gestel; ons moet mekaar verdra. 
Jul 20, 2011
Profile IconProfile Icon
veronica du plessis and Hennie Fritz are now friends Jul 20, 2011
Profile Icon
Lettie Jacobs commented on veronica du plessis's blog post 'VRY VAN ANDER SE OPINIES'
Ek stem volkome saam met Theo, Veronica! Moenie dat ander se opinies jou lewe rig nie.  God is in beheer en met die Heilige Gees in jou, is jy die mens wat jy moet wees. Vrede.
Jul 19, 2011

Veronica du plessis's Blog

veronica du plessis

1Th 5:15 Sorg dat niemand ‘n ander kwaad vir kwaad vergeld nie; maar jaag altyd ná wat goed is, teenoor mekaar sowel as teenoor almal.1Th 5:16 Wees altyddeur bly.1Th 5:17 Bid sonder ophou.1Th 5:18…



1Th 5:15 Sorg dat niemand ‘n ander kwaad vir kwaad vergeld nie; maar jaag altyd ná wat goed is, teenoor mekaar sowel as teenoor almal.

1Th 5:16 Wees altyddeur bly.

1Th 5:17 Bid sonder ophou.

1Th 5:18 Wees in alles dankbaar, want dit is die wil van God in Christus Jesus oor julle.

1Th 5:19 Blus die Gees nie uit nie.

... 1Th 5:20…
Meer

Gepubliseer op 25 Desember 2011 om 19:02 —

veronica du plessis

wat vind ons in die bybel

DIE HART VAN 'n KIND. "Dit verseker Ek julle: As julle nie verander en soos kindertjies word nie, sal julle beslis nie in die koninkryk van die hemel kom nie.…
Meer

Gepubliseer op 25 Desember 2011 om 18:58 — — 1 Kommentaar

veronica du plessis

INTEGRITEIT DEEL1

WANT EK WAS OPREG....PS 26:1NLV

Die Chinese het die Groot Muur gebou om hulleself teen die barbaarse horders uit die noorde te beskerm.

Hulle was gerus in die wete dat die muur te hoog was om oor te klim en te dik om deur te breek.  Gedurende

die eerste honderd jaar na die muur gebou is, is China die keer binnegeval.  Die vyand het nie eers nodig gehad om die muur te breek of daaroor klim nie, hulle het eenvoudig die hekwag omgekoop! Die bouers het op hulle klipmuur…

Meer

Gepubliseer op 17 Augustus 2011 om 14:49 —

Kommentaar Muur (8 kommentare)

Jy moet 'n lid van Ekerk wees om kommentaar te lewer!

Join Ekerk

Om 20:56 op 20 September 2010, het Lettie JacobsLettie Jacobs gesê…
Hi Veronica, lanklaas van jou gehoor! Ek hoop dit gaan nog goed daar by jou. Wat het van Susan en die ander dames op Ekerk geword? Ek voel alleen tussen die mans, so jy moet kom uithelp! Lekker week vir jou en God se seen oor jou en jou familie. Seenwense.
Om 17:17 op 2 September 2010, het Lettie JacobsLettie Jacobs gesê…
Veronica, erens het my epos in die kuberruimte verlore geraak, maar ek skryf gou hier kortliks wat ek vir jou geskryf het in die epos. Daardie ou waarvan jy praat, jong hy het my al beledig dat ek nou die besluit geneem het om hom te ignoreer. Ek los hom vir Fanie, Rudolph, Stefaan, Sarel Corrie, die geleerdes! Ek het maar net gewone Bybelkennis, maar verstaan die man se redenasies nie. Hoe kan mens so verkeerdom wees? Ag wat, laat ons maar vir hom bid. Met my dogter gaan dit goed en sy verwag die ou kleinmensie teen einde Januarie. Ouma kan nie wag nie! Skryf iets oor jou gesinnetjie, asb! Groete in Christus.
Om 22:46 op 28 Augustus 2010, het Lettie JacobsLettie Jacobs gesê…
Hi Veronica, hoe gaan dit nog met jou? Ek wens jou 'n mooi week toe en mag jy geinspireer word om nog artikels te skryf! Ek geniet dit! Mooi loop en groete in Christus.
Om 22:50 op 3 Augustus 2010, het Lettie JacobsLettie Jacobs gesê…
Hi Vriendin, lanklaas van jou iets gelees! Skryf daar vir ons 'n artikel, ek geniet dit altyd terdee! Groete in Christus.
Om 15:13 op 13 Julie 2010, het TinusTinus gesê…
Baie Dankie. Mooi dagie verder
Om 7:31 op 13 Julie 2010, het TinusTinus gesê…
Hallo daar.
Ek wil net graag weet is daar iewers 'n blad waar mens vrae kan vrae en waarop iemand kan antwoord.
kan ek iewers 'n "link" plaas van iets interesent.
Mooi dag vir julle
Om 11:09 op 9 Julie 2010, het Lettie JacobsLettie Jacobs gesê…
Hi Veronica, dis 'n voorreg om onder een van jou vriendekring te tel! Ja ons sit duisende kilometers uit mekaar, maar die internet maak hierdie wonderlike ervaring moontlik! Ek geniet Ekerk werklik! Om met mekaar geloofsake te deel is 'n heerlike ervaring. En ek leer soveel van ander se artikels. Ek hoop ons kan nog lank hier in Ekerk mekaar onderskraag, bemoedig en verryk met Gods kennis. Groete in Christus.
Om 19:44 op 1 Julie 2010, het Lettie JacobsLettie Jacobs gesê…
Dankie Veronica vir jou kommentaar! Dit word opreg waardeer! Groete in Christus.
 
 
 

Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

Ontvang gratis Ekerk se epos





Nuusbriewe:



Jy kan ook hier kliek om te registreer om die daaglikse artikels in jou epos inboks te ontvang, soos wat hulle op ekerk verskyn.

Boodskap van Stephan

Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!

 

 

Nuutste Bedrywighede

Profile Icon
Blog posts by Ekerk 12 ure gelede
Profile Icon

Rede genoeg?

In 1984, vertel ‘n kollega, het hy ‘n geskenk by die werk gekry. Net om dankie te sê vir ‘n jaar se…See More
Blog post by Hennie Fritz 13 ure gelede
Profile Icon
ThumbnailThumbnailThumbnailThumbnail
Frans Marais, Yolandi Dixon, Elizma Theart en 1 ander is deel van Ekerk 13 ure gelede
Profile Icon
Louis van Essen commented on Ekerk's blog post 'Die moed ... om sy leiding te volg'
Dankie vir hierdie stukkie, ek het hom nogals nodig gehad vanoggend!!! Louis.
22 ure gelede

Carry His Name Vroue Konferensie

© 2012   Created by Ekerk.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service