Loer gerus na die vele artikels, videos, preke, fotos en ander hulpbronne wat daagliks op die ekerk webblad. beskikbaar is. Skryf kommentaar, stuur dit aan of laai jou eie op!

Ekerk stuur weekliks 'n hele klompie nuusbriewe uit met 'n verskeidenheid van onderwerpe. Skryf in vir die Manne, Vroue, Leier, Goeie Nuus of Kernkrag nuusbriewe. Kliek hier vir meer.

Ekerk ondersteun 'n verskeidenheid noodprojekte. Bou-'n-huis, MosaiëkSA, en Pure Hope is maar net 'n paar. Kliek hier om saam met Ekerk die wêreld stukkie vir stukkie te verander!
EKERK BESPREKINGS

Hieronder kan jy 'n gedetaileerde dagboek sien van onder andere Ekerk gebeure, opleidingsgeleenthede en optredes en preke deur Stephan Joubert. Jy kan ook op hierdie bladsy 'n voorlopige bespreking maak sodat Stephan, of 'n ander ekerk spreker, by jou organisasie kan kom optree.

Om Stephan Joubert vir 'n optrede by jou gemeente of organisasie te bespreek, kliek hier om 'n vorm in te vul met al die nodige besonderhede. Alternatiewelik, laai 'n aansoekvorm hier af en pos dit na stephan.optredes@gmail.com.

Ons sien uit om van jou te hoor!

EKERK DAGBOEK

Views: 103

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van Ekerk om kommentaar te lewer!

Join Ekerk

Ekerk Kommentaar deur Ekerk op 16 Februarie 2011 om 14:37
Marthie, probeer eerder om met Google Chrome as browser te werk, en maak seker jy hte die nuutste Adobe Flash player geinstalleer. Probeer ook CTRL+F5 om jou bladsy te refresh.
Marthie Claasen Kommentaar deur Marthie Claasen op 4 Oktober 2010 om 19:13
Stephan,
Die kalendar is nie sigbaar op my rekenaar nie... watter "plugin" moet ek installeer om die kalender te kan sien?
Ek gebruik IE8 op Windows XP.
Dankie

Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

Ontvang gratis Ekerk se epos





Nuusbriewe:



Jy kan ook hier kliek om te registreer om die daaglikse artikels in jou epos inboks te ontvang, soos wat hulle op ekerk verskyn.

Boodskap van Stephan

Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!

 

 

Nuutste Bedrywighede

Profile Icon
Blog posts by Ekerk 11 ure gelede
Profile Icon

Rede genoeg?

In 1984, vertel ‘n kollega, het hy ‘n geskenk by die werk gekry. Net om dankie te sê vir ‘n jaar se…See More
Blog post by Hennie Fritz 12 ure gelede
Profile Icon
ThumbnailThumbnailThumbnailThumbnail
Frans Marais, Yolandi Dixon, Elizma Theart en 1 ander is deel van Ekerk 12 ure gelede
Profile Icon
Louis van Essen commented on Ekerk's blog post 'Die moed ... om sy leiding te volg'
Dankie vir hierdie stukkie, ek het hom nogals nodig gehad vanoggend!!! Louis.
21 ure gelede

Carry His Name Vroue Konferensie

© 2012   Created by Ekerk.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service