'n SKAT VAN GROOT WAARDE
(na aanleiding van 'n verhaal van Og Mandino)
'n Sakemanwat vir jare met groot sukses wereldwyd handel gedryf het, kom in sy omswerwinge op 'n onbeskryflike groot skat af. Hy besef dat hierdie skat meer werd is as enigiets wat hy nog ooit raakgeloop het.
Na sorgvuldige oorweging besluit hy dat hy hierdie skat nie net vir homself kan hou nie, maar dat hy dit graag met almal wil deel vir wie hy lief is en vir wie hy omgee.
Die probleem is om 'n metode te vind om die skat met sy geliefdes te deel.
Die sakeman se skat het, soos 'n skitterende, geslypte diamant, verskillende fasette, wat soos GEDAGTES RONDOM ........ elke faset vorm aanneem.
Om hierdie skat met ander te deel, moet die verskeie fasette bekyk word, en soos elke faset duideliker verlig en verhelder word, so word die skat al meer verlig en kan dit algaande ten volle met ander gedeel word.
Die eerste faset lyk so:
Gedagtes Rondom ..... 2
Jy moet 'n lid wees van Ekerk om kommentaar te lewer!
Join Ekerk