![]() Ekerk stuur weekliks 'n hele klompie nuusbriewe uit met 'n verskeidenheid van onderwerpe. Skryf in vir die Manne, Vroue, Leier, Goeie Nuus of Kernkrag nuusbriewe. Kliek hier vir meer. |
![]() Ekerk ondersteun 'n verskeidenheid noodprojekte. Bou-'n-huis, MosaiëkSA, en Pure Hope is maar net 'n paar. Kliek hier om saam met Ekerk die wêreld stukkie vir stukkie te verander! |

Voeg Kommentaar By
Deur my eie omstandigheid verstaan ek werklik die beginsel van VERBLY JOU ALTYD IN DIE HERE. Soos ons Christene meer en meer van die Koningkryk te wete kom, behoort mens al minder afhanklik te word van die waarde sisteem van die Wêreld, ja, ons as Christene is IN die wêreld maar nie van die wêreld nie, indien jy jou fokus op God instel en Hom vertrou met jou lewe en toekoms, sal jy as Christen mens meer geluksaligheid beleef as die wat van die wêreld se waarde sisteem afhanklik is. Glo, en nogmaals GLO onvoorwaardelik, Geloof het die vrou met die bloedvloeing red, Jesus red vandag nog, as jy net GLO. Dankie Prof Stephan, goeie artikel!
Opgelaai deur Ekerk
Opgelaai deur Ekerk
Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!
© 2012 Created by Ekerk.
BETAALDE ADVERTENSIES
|
Adverteer in ekerk media Wil jy graag jou advertensie hier sien? Laai gerus ons aansoekvorm af. Jy kan ook kontak maak met |
Enroute... It's not a place — it's a relation! Waar dit nie gaan oor die reëls en reg/verkeerd nie, maar oor "real"-wees... dit nie gaan oor "religion" nie, maar oor "relation"... Navrae: Etienne Schoeman Tel: 083-310-3687 E-pos: oubie@iafrica.com |
Christelike Uitgewersmaatskappy |




Jy moet 'n lid wees van Ekerk om kommentaar te lewer!
Join Ekerk