Loer gerus na die vele artikels, videos, preke, fotos en ander hulpbronne wat daagliks op die ekerk webblad. beskikbaar is. Skryf kommentaar, stuur dit aan of laai jou eie op!

Ekerk stuur weekliks 'n hele klompie nuusbriewe uit met 'n verskeidenheid van onderwerpe. Skryf in vir die Manne, Vroue, Leier, Goeie Nuus of Kernkrag nuusbriewe. Kliek hier vir meer.

Ekerk ondersteun 'n verskeidenheid noodprojekte. Bou-'n-huis, MosaiëkSA, en Pure Hope is maar net 'n paar. Kliek hier om saam met Ekerk die wêreld stukkie vir stukkie te verander!
deur Stephan Joubert

Ek is uitverkoop aan die skrywer, Philip Yancey, se definisie van genade. Hy sê dat niks wat ons ooit gedoen het, tans doen, of in die toekoms gaan doen kan maak dat God minder of meer van ons hou nie. Hy het ons in elk geval lief. God het ons lief om Christus ontwil. Hy doen dit eerstens en laastens ten spyte van ons, nie as gevolg van wie ons is nie! God se onuitspreeklike liefde vir ons is nooit prestasiegedrewe nie, maar verhoudingsgedrewe. Hoor weer, Hy kyk nie wie van ons die meeste vir Hom doen en dan het Hy ons die meeste lief nie, Nog minder hou Hy meer van ons as ons die slag gehoorsaam aan Hom is, en minder van ons as ons die dag struikel.

God is ons Vader. Daarom gebeur sy liefde vir ons sonder daardie prestasie klousules wat orals in die sakewêreld floreer. Genade is niks anders nie as God se verniet omgee vir ons. Genade is 'n Goddelike werkwoord. Dit vertel Jesus is op ons hakke met 'n hand vol goedheid. Daarom is genade eintlik 'n rus-woord vir jou en my. Nou toe, hou op met hardloop. Gaan rus in sy arms.

Views: 7

Tags: kernkrag

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van Ekerk om kommentaar te lewer!

Join Ekerk

Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

Ontvang gratis Ekerk se epos





Nuusbriewe:



Jy kan ook hier kliek om te registreer om die daaglikse artikels in jou epos inboks te ontvang, soos wat hulle op ekerk verskyn.

Boodskap van Stephan

Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!

 

 

Nuutste Bedrywighede

Profile Icon
Blog posts by Ekerk 11 ure gelede
Profile Icon

Rede genoeg?

In 1984, vertel ‘n kollega, het hy ‘n geskenk by die werk gekry. Net om dankie te sê vir ‘n jaar se…See More
Blog post by Hennie Fritz 12 ure gelede
Profile Icon
ThumbnailThumbnailThumbnailThumbnail
Frans Marais, Yolandi Dixon, Elizma Theart en 1 ander is deel van Ekerk 12 ure gelede
Profile Icon
Louis van Essen commented on Ekerk's blog post 'Die moed ... om sy leiding te volg'
Dankie vir hierdie stukkie, ek het hom nogals nodig gehad vanoggend!!! Louis.
21 ure gelede

Carry His Name Vroue Konferensie

© 2012   Created by Ekerk.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service