Loer gerus na die vele artikels, videos, preke, fotos en ander hulpbronne wat daagliks op die ekerk webblad. beskikbaar is. Skryf kommentaar, stuur dit aan of laai jou eie op!

Ekerk stuur weekliks 'n hele klompie nuusbriewe uit met 'n verskeidenheid van onderwerpe. Skryf in vir die Manne, Vroue, Leier, Goeie Nuus of Kernkrag nuusbriewe. Kliek hier vir meer.

Ekerk ondersteun 'n verskeidenheid noodprojekte. Bou-'n-huis, MosaiëkSA, en Pure Hope is maar net 'n paar. Kliek hier om saam met Ekerk die wêreld stukkie vir stukkie te verander!
* druk F5 as jy nie onmiddelik die kontak vorm sien nie...

Views: 50

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van Ekerk om kommentaar te lewer!

Join Ekerk

Conrad Visser Kommentaar deur Conrad Visser op 22 Februarie 2010 om 8:26
Baie dankie, waardering!
Ekerk Kommentaar deur Ekerk op 20 Februarie 2010 om 15:54
conrad,

ons het die link gefix, en jy kan nou al die argiewe in 'n .zip file sommer direk van ekerk.co.za aflaai. jy kan ook hier kliek vir die link...
Conrad Visser Kommentaar deur Conrad Visser op 19 Februarie 2010 om 14:38
Hi daar!

Weer ekke, Conrad, met nog 'n probleempie. :-)

Die gedeelte op die blad wa sê: 'Vir die argiewe, kliek hier om alle ekerk artikels van Junie 2008 tot Februarie 2010 af te laai' het geen link na die argiewe nie. Is daar dalk 'n ander plek op die blad waar ek na die argiewe kan gaan kyk?

Dankie en lekker naweek!
Conrad Visser Kommentaar deur Conrad Visser op 19 Februarie 2010 om 11:04
Hi daar!

Baie dankie vir die oplossing van my probleem. Ek waardeer dit opreg.

Lekker dag en naweek!
Ekerk Kommentaar deur Ekerk op 18 Februarie 2010 om 15:40
Hi Conrad!

Ons sien met die skuif het die direkte aflaai links van die videos agterweë gebly. Ek plak vir jou die laaste drie sommer hieronder - ons sal in die toekoms die download link ook plak.

Dankie vir jou boodskap!

Deel 5: http://ekerkbybelskool.co.za/wp-content/uploads/2010/Jona-Ester-Dee...

Deel 4: http://ekerkbybelskool.co.za/wp-content/uploads/2010/Jona-Ester-Dee...

Deel 3: http://ekerkbybelskool.co.za/wp-content/uploads/2009/12/Jona-Ester-...
Conrad Visser Kommentaar deur Conrad Visser op 17 Februarie 2010 om 9:00
Goeie More

Ek hoop julle gaan hierdie boodskap kry, want die 'kontak e-kerk' bladsy wil nie by my oopmaak nie.

Wel, my probleem is die volgende: Ek kon altyd die videos, bv. Jona en Ester 5, aflaai in die formaat van 'n .MP4 of MPEG-4 'Movie', maar kan dit met die nuwe webblad nie meer doen nie. Die rede hoekom ek dit doen, is dat ek dit op plekke wys vir kollegas en vriende waar ek nie by 'n internet punt is nie. Ek hoop ek mag dit darem doen. Ek kan altyd 'right click' op die naam en 'save target as' en dan stoor dit die video in 'n .MP4 formaat. Doen ek dinge nou verkeerd, is daar 'n ander manier vir my om dit te stoor of kan ek dit nie meer doen nie? Ek sal bly wees as iemand vir my kan help.

Baie dankie en lekker dag!

Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

Ontvang gratis Ekerk se epos





Nuusbriewe:



Jy kan ook hier kliek om te registreer om die daaglikse artikels in jou epos inboks te ontvang, soos wat hulle op ekerk verskyn.

Boodskap van Stephan

Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!

 

 

Nuutste Bedrywighede

Profile Icon
Blog posts by Ekerk 12 ure gelede
Profile Icon

Rede genoeg?

In 1984, vertel ‘n kollega, het hy ‘n geskenk by die werk gekry. Net om dankie te sê vir ‘n jaar se…See More
Blog post by Hennie Fritz 13 ure gelede
Profile Icon
ThumbnailThumbnailThumbnailThumbnail
Frans Marais, Yolandi Dixon, Elizma Theart en 1 ander is deel van Ekerk 13 ure gelede
Profile Icon
Louis van Essen commented on Ekerk's blog post 'Die moed ... om sy leiding te volg'
Dankie vir hierdie stukkie, ek het hom nogals nodig gehad vanoggend!!! Louis.
22 ure gelede

Carry His Name Vroue Konferensie

© 2012   Created by Ekerk.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service