![]() Ekerk stuur weekliks 'n hele klompie nuusbriewe uit met 'n verskeidenheid van onderwerpe. Skryf in vir die Manne, Vroue, Leier, Goeie Nuus of Kernkrag nuusbriewe. Kliek hier vir meer. |
![]() Ekerk ondersteun 'n verskeidenheid noodprojekte. Bou-'n-huis, MosaiëkSA, en Pure Hope is maar net 'n paar. Kliek hier om saam met Ekerk die wêreld stukkie vir stukkie te verander! |
MENS SE SONDIGE GEAARDHEID... EN DIE GEES... IS MEKAAR SE VYANDE:
GAL 5:17 NLV
Dit maak nie saak hoe lank ons al saam met God wandel nie, ons vlees bly vlees; word nie met verloop van tyd meer soos die Gees nie! Daarom moet ons elke dag ons vlees kruisig en met krag van die Gees, wat in ons woon, voortgaan. Luister; ......Laat julle leefstyl eerder deur die Gees bepaal word. Dan sal julle glad nie
aan julle sondige geaardheid toegee nie. n Mens se sondige geaardheid wil dinge doen wat teen die Gees
is, en sie Gees is, en die Gees wil dinge doen wat teen jou sondige geaardheid is, want hulle is mekaar se
vyande.....Maar as die gees ons lewe beheer, is die gevolg, liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid en selfbeheersing ... Gal 5:16 -17, 22-23 nlv
Is sodanige lewenstyl moontlik?
JA, maar vier dinge is daarvoor nodig:
1) Besef dat jy n teiken vir die vyand is en beskerm jou met gebede en Gos se Woord.
2) Raak ontslae van daardie een sonde wat jou altyd laat struikel: ...... Kom ons stroop alles af .....
die sonde wat so maklik n vashou op n mens kry. Heb 12:1nlv3
3) Sorg dat jy altyd met die krag van die Heilige Gees vervul is, want daarsonder gaan jy elke keer struikel.
4) Staan vas in God se krag, nie jou eie nie.
HOE? Deur te veg totdat jy oorwinning smaak. Sy mag en krag, en jou keuse om Hom te gehoorsaam en die stryd voort te sit, verseker altyd n besliste en langdurende oorwinning. ( Ps 121)
Voeg Kommentaar By
Opgelaai deur Ekerk
Opgelaai deur Ekerk
Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!
© 2012 Created by Ekerk.
BETAALDE ADVERTENSIES
|
Adverteer in ekerk media Wil jy graag jou advertensie hier sien? Laai gerus ons aansoekvorm af. Jy kan ook kontak maak met |
Enroute... It's not a place — it's a relation! Waar dit nie gaan oor die reëls en reg/verkeerd nie, maar oor "real"-wees... dit nie gaan oor "religion" nie, maar oor "relation"... Navrae: Etienne Schoeman Tel: 083-310-3687 E-pos: oubie@iafrica.com |
Christelike Uitgewersmaatskappy |




Jy moet 'n lid wees van Ekerk om kommentaar te lewer!
Join Ekerk