Loer gerus na die vele artikels, videos, preke, fotos en ander hulpbronne wat daagliks op die ekerk webblad. beskikbaar is. Skryf kommentaar, stuur dit aan of laai jou eie op!

Ekerk stuur weekliks 'n hele klompie nuusbriewe uit met 'n verskeidenheid van onderwerpe. Skryf in vir die Manne, Vroue, Leier, Goeie Nuus of Kernkrag nuusbriewe. Kliek hier vir meer.

Ekerk ondersteun 'n verskeidenheid noodprojekte. Bou-'n-huis, MosaiëkSA, en Pure Hope is maar net 'n paar. Kliek hier om saam met Ekerk die wêreld stukkie vir stukkie te verander!

Die Ekerk nuusbriewe is net nog 'n manier hoe Ekerk die goeie nuus versprei via elektroniese wee. Jy kan inskryf vir 'n hele reeks nuusbriewe, wat met wisselende frekwensie geskryf, en dan sommer direk in jou epos bussie afgelewer word! Die epos word in teks/html formaat direk in die epos versend, en jy kan uitsien na gereelde, vars opleidings-, bemoedigings- en 'n verskeidenheid ander materiaal.

Jy hoef ook nie bekommerd te wees dat jy jouself en jou arme epos bussie vir ewig gaan vasteken met die nuusbrief registrasie nie, omdat jy te enige tyd heel maklik jou nuusbrief registrasie hier op die Ekerk webtuiste kan kanselleer.

Jy kan vir die volgende nuusbriewe inskryf:

1. Goeie Nuus - weekliks, deur Stephan Joubert
2. Kernkrag - weekliks, deur Stephan Joubert
3. Leier - maandeliks, deur Coen Slabber
4. Vroue - maandeliks, deur Milanie Vosloo
5. Manne - maandeliks, deur Dries Lombaard
6. Echurch - Engelse nuusbriewe, deur Dries Lombaard

Kontak ons gerus as jy sukkel, of as jy bloot meer inligting benodig oor die Ekerk nuusbriewe. Loer regs van hier vir die inskrywingsvorm, of kliek hier om op enige of meer van die nuusbriewe in te skryf.

 

Jy kan ook hier kliek om te registreer om die daaglikse artikels in jou epos inboks te ontvang, soos wat hulle op ekerk verskyn.

Views: 1580

Kommentaar is gesluit vir hierdie blog artikel

Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

Ontvang gratis Ekerk se epos





Nuusbriewe:



Jy kan ook hier kliek om te registreer om die daaglikse artikels in jou epos inboks te ontvang, soos wat hulle op ekerk verskyn.

Boodskap van Stephan

Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!

 

 

Nuutste Bedrywighede

Profile Icon
Blog posts by Ekerk 11 ure gelede
Profile Icon

Rede genoeg?

In 1984, vertel ‘n kollega, het hy ‘n geskenk by die werk gekry. Net om dankie te sê vir ‘n jaar se…See More
Blog post by Hennie Fritz 12 ure gelede
Profile Icon
ThumbnailThumbnailThumbnailThumbnail
Frans Marais, Yolandi Dixon, Elizma Theart en 1 ander is deel van Ekerk 12 ure gelede
Profile Icon
Louis van Essen commented on Ekerk's blog post 'Die moed ... om sy leiding te volg'
Dankie vir hierdie stukkie, ek het hom nogals nodig gehad vanoggend!!! Louis.
21 ure gelede

Carry His Name Vroue Konferensie

© 2012   Created by Ekerk.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service