Loer gerus na die vele artikels, videos, preke, fotos en ander hulpbronne wat daagliks op die ekerk webblad. beskikbaar is. Skryf kommentaar, stuur dit aan of laai jou eie op!

Ekerk stuur weekliks 'n hele klompie nuusbriewe uit met 'n verskeidenheid van onderwerpe. Skryf in vir die Manne, Vroue, Leier, Goeie Nuus of Kernkrag nuusbriewe. Kliek hier vir meer.

Ekerk ondersteun 'n verskeidenheid noodprojekte. Bou-'n-huis, MosaiëkSA, en Pure Hope is maar net 'n paar. Kliek hier om saam met Ekerk die wêreld stukkie vir stukkie te verander!

Maandag oggend het ek en my tannie half ses gery na die hospitaal toe vir Gerrit se operasie. Ons was altwee bang, alhoewel ons weet dat God alreeds in die teater vir Gerrit en die dokters wag, het die onsekerheid ons mal gemaak. Ons het die heeltyd gebid, en met die Here gepraat. Gerrit is half nege die oggend in teater toe, en ons het die ure begin aftel. So het ons gewag en gebid en gewag en gebid. Die dokter het tien oor een vir ons kom sê dat Gerrit in die herstel kamer is en dat hulle hom binnekort gaan uitstoot.

Ons is vinnig na die saal toe waar Gerrit opgeneem is en kon nie wag om hom te sien nie. Half twee stoot hulle toe vir Gerrit om die hoek. Hy was duidelik in pyn, en baie deurmekaar. Altwee sy bene is in gibs van sy tone tot by sy lieste.

Die dokter is vir ons die beste nuus ooit gebring. Gerrit se operasie was 'n reuse sukses, en die dokter is van menig dat hy voor Desember weer sal kan loop!! Ek en my tannie het die Here geloof en geprys!!

Nou moet die fisioterapeut net reg werk, dan kan ons saam met Gerrit Desember tussen die branders rond hardloop!!

Dankie Abba Vader dat U so mooi na klein Gerrit omgesien het!

Ons loof en prys U Almagtige Naam!

Januarie gaan die dokter Gerrit se handjies doen!! Ons glo en vertrou dat dit ook 'n sukses sal wees!!

Views: 6

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van Ekerk om kommentaar te lewer!

Join Ekerk

Lettie Jacobs Kommentaar deur Lettie Jacobs op 29 Julie 2010 om 11:54
Hester, dis wonderlike nuus! Ons bid vir volkome herstel en mag God julle in hierdie tyd steeds versterk en bemoedig! 'n Pragtige dag vir jou en al die Ekerkers wat saam gebid het! Groete in Christus.
Fanie van Emmenes Kommentaar deur Fanie van Emmenes op 29 Julie 2010 om 8:45
Ons is saam met julle bly en dankbaar vir die sukses van die operasie. Ons bid saam vir volkome herstel. my siel loof die Here !
Vrede vir julle.

Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

Ontvang gratis Ekerk se epos





Nuusbriewe:



Jy kan ook hier kliek om te registreer om die daaglikse artikels in jou epos inboks te ontvang, soos wat hulle op ekerk verskyn.

Boodskap van Stephan

Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!

 

 

Nuutste Bedrywighede

Profile Icon
Blog posts by Ekerk 12 ure gelede
Profile Icon

Rede genoeg?

In 1984, vertel ‘n kollega, het hy ‘n geskenk by die werk gekry. Net om dankie te sê vir ‘n jaar se…See More
Blog post by Hennie Fritz 13 ure gelede
Profile Icon
ThumbnailThumbnailThumbnailThumbnail
Frans Marais, Yolandi Dixon, Elizma Theart en 1 ander is deel van Ekerk 13 ure gelede
Profile Icon
Louis van Essen commented on Ekerk's blog post 'Die moed ... om sy leiding te volg'
Dankie vir hierdie stukkie, ek het hom nogals nodig gehad vanoggend!!! Louis.
23 ure gelede

Carry His Name Vroue Konferensie

© 2012   Created by Ekerk.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service