Loer gerus na die vele artikels, videos, preke, fotos en ander hulpbronne wat daagliks op die ekerk webblad. beskikbaar is. Skryf kommentaar, stuur dit aan of laai jou eie op!

Ekerk stuur weekliks 'n hele klompie nuusbriewe uit met 'n verskeidenheid van onderwerpe. Skryf in vir die Manne, Vroue, Leier, Goeie Nuus of Kernkrag nuusbriewe. Kliek hier vir meer.

Ekerk ondersteun 'n verskeidenheid noodprojekte. Bou-'n-huis, MosaiëkSA, en Pure Hope is maar net 'n paar. Kliek hier om saam met Ekerk die wêreld stukkie vir stukkie te verander!
Deur Lizel Ferreira

Hoekom is dit partykeer so moeilik om in Christus se spore te volg? Hoekom is dit partykeer so moeilik om ‘n gesonde diet te volg? Miskien is dit omdat beide dieselfde vereistes stel. Kom ons bekyk dit ‘n bietjie van nader.

Eksklusiwiteit
Ware Christenskap is eksklusief! Dit is nie iets wat almal het nie. In teendeel se God vir ons dat die wat deur die nou poort gaan, min sal wees.


Deursettingsvermoeë
Om eksklusief en dus anders te wees as die norm, verg deursettingsvermoeë.

Doelwit
Sonder ‘n duidelike doelwit beteken deursettingsvermoeë niks nie.

Geloof
Sonder geloof is geen doelwit realiteit nie.

Gehoorsaamheid
Sonder gehoorsaamheid aan voorsrifte word daar ‘n bespotting van geloof gemaak.

Keuse
Of jy gehoorsaam gaan wees of nie, is jou keuse!
Groetnis!

Views: 33

Tags: diekosblik

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van Ekerk om kommentaar te lewer!

Join Ekerk

Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

Ontvang gratis Ekerk se epos





Nuusbriewe:



Jy kan ook hier kliek om te registreer om die daaglikse artikels in jou epos inboks te ontvang, soos wat hulle op ekerk verskyn.

Boodskap van Stephan

Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!

 

 

Nuutste Bedrywighede

Profile Icon
Blog posts by Ekerk 11 ure gelede
Profile Icon

Rede genoeg?

In 1984, vertel ‘n kollega, het hy ‘n geskenk by die werk gekry. Net om dankie te sê vir ‘n jaar se…See More
Blog post by Hennie Fritz 12 ure gelede
Profile Icon
ThumbnailThumbnailThumbnailThumbnail
Frans Marais, Yolandi Dixon, Elizma Theart en 1 ander is deel van Ekerk 12 ure gelede
Profile Icon
Louis van Essen commented on Ekerk's blog post 'Die moed ... om sy leiding te volg'
Dankie vir hierdie stukkie, ek het hom nogals nodig gehad vanoggend!!! Louis.
21 ure gelede

Carry His Name Vroue Konferensie

© 2012   Created by Ekerk.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service