Loer gerus na die vele artikels, videos, preke, fotos en ander hulpbronne wat daagliks op die ekerk webblad. beskikbaar is. Skryf kommentaar, stuur dit aan of laai jou eie op!

Ekerk stuur weekliks 'n hele klompie nuusbriewe uit met 'n verskeidenheid van onderwerpe. Skryf in vir die Manne, Vroue, Leier, Goeie Nuus of Kernkrag nuusbriewe. Kliek hier vir meer.

Ekerk ondersteun 'n verskeidenheid noodprojekte. Bou-'n-huis, MosaiëkSA, en Pure Hope is maar net 'n paar. Kliek hier om saam met Ekerk die wêreld stukkie vir stukkie te verander!

Deur Lizel Ferreira


Baie van die mense wat ek sien wat sukkel met hulle gewig, sê vir my dat hulle voel hulle het in ‘n diep, donker put geval en weet nie hoe om daar uit te kom nie! Geen dieet werk nie en die wilskrag ontbreek totaal!



My vraag is dan: “Hoe het jy in die eerste plek daar beland?”



Op een of ander tydstip het hulle ‘n mate van spanning oor ‘n periode van tyd ervaar. Enige spanningssituasie se roete gaan eerstens deur die Kognitiewe denke. Hier neem jy ‘n keuse oor hoe jy op hierdie omstandighede
gaan reageer. Positiewe gedagtes sal noodwendig positiewe emosies tot gevolg
he, wat die wil sal versterk. Die teenoorgestelde is ongelukkig ook waar. In
die laaste plek sal jy reageer volgens jou emosies. Die kern van ons menswees
is ons gees, wat ook ons kommunikasiesentrum met God is. Wanneer ons emosies
oorloop, loop dit in ons gees in, en wanneer ons Lewensnet nie mooi in plek is,
as gevolg van ‘n gebrek aan kommunikasie nie, begin ons in die put afval. Jy
begin doelloos wegdryf soos ‘n skip waarvan die anker losgekom het. Dit voel of
jy nie helder kan dink nie en ‘n positiewe emosie is die laaste ding waarmee jy
kan identifiseer, om nie eers te praat van die toestand waarin jou liggaam
verval nie! Waarheen nou?



Die laaste plek waar jy deurgeglip het voordat jy hier beland het, was deur jou Lewensnet. Dus is die eerste stap van die roete terug, deur jou Lewensnet! Hy is die ligtoring
wat die verdwaalde skip weer land toe kan bring! Wanneer dit in plek is sal die
emosies en die denke weer kan herstel, en sal die kanse om iets te doen aan die
liggaam, baie verbeter!

Views: 28

Tags: diekosblik

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van Ekerk om kommentaar te lewer!

Join Ekerk

Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

Ontvang gratis Ekerk se epos





Nuusbriewe:



Jy kan ook hier kliek om te registreer om die daaglikse artikels in jou epos inboks te ontvang, soos wat hulle op ekerk verskyn.

Boodskap van Stephan

Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!

 

 

Nuutste Bedrywighede

Profile Icon
Blog posts by Ekerk 11 ure gelede
Profile Icon

Rede genoeg?

In 1984, vertel ‘n kollega, het hy ‘n geskenk by die werk gekry. Net om dankie te sê vir ‘n jaar se…See More
Blog post by Hennie Fritz 12 ure gelede
Profile Icon
ThumbnailThumbnailThumbnailThumbnail
Frans Marais, Yolandi Dixon, Elizma Theart en 1 ander is deel van Ekerk 12 ure gelede
Profile Icon
Louis van Essen commented on Ekerk's blog post 'Die moed ... om sy leiding te volg'
Dankie vir hierdie stukkie, ek het hom nogals nodig gehad vanoggend!!! Louis.
21 ure gelede

Carry His Name Vroue Konferensie

© 2012   Created by Ekerk.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service