Loer gerus na die vele artikels, videos, preke, fotos en ander hulpbronne wat daagliks op die ekerk webblad. beskikbaar is. Skryf kommentaar, stuur dit aan of laai jou eie op!

Ekerk stuur weekliks 'n hele klompie nuusbriewe uit met 'n verskeidenheid van onderwerpe. Skryf in vir die Manne, Vroue, Leier, Goeie Nuus of Kernkrag nuusbriewe. Kliek hier vir meer.

Ekerk ondersteun 'n verskeidenheid noodprojekte. Bou-'n-huis, MosaiëkSA, en Pure Hope is maar net 'n paar. Kliek hier om saam met Ekerk die wêreld stukkie vir stukkie te verander!

Stephan Joubert heet jou persoonlik welkom by die ekerk webblad.

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van Ekerk om kommentaar te lewer!

Join Ekerk

Hannelie de Klerk Kommentaar deur Hannelie de Klerk op 2 Oktober 2011 om 7:46

Ek weet nie of hierdie saak al voorheen. aangeraak is op E-kerk nie, maar ek sou graag wou hoor hoe julle mense hanteer (bv. by die werk) wat die Here se naam as vloekwoord gebruik.

Het onlangs by nuwe besigheid begin werk en almal wat saam met my op dieselfde vloer werk (tussen 12 - 20 mense) gebruik die Here se naam ydellik. Dit ontstel my baie en ek kan dit nie daar laat nie! Sal graag julle opinies wou hoor.

Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

Ontvang gratis Ekerk se epos





Nuusbriewe:



Jy kan ook hier kliek om te registreer om die daaglikse artikels in jou epos inboks te ontvang, soos wat hulle op ekerk verskyn.

Boodskap van Stephan

Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!

 

 

Het jy geweet?

Ekerk het ook 'n Engelse webblad... Echurch.co.za.

Vertel gerus vir Engelssprekende vriende en familie!

Nuutste Bedrywighede

Profile Icon
ThumbnailThumbnailThumbnailThumbnailThumbnailThumbnail
Erica Kretschmer, Petro Potas, lara jacobs en 3 ander is deel van Ekerk 11 minute gelede
Profile Icon
Blog posts by Ekerk 4 ure gelede
Profile Icon
Jean van der Westhuizen commented on Ekerk's blog post 'Kom verniet uit die tronk (“Get out of jail free”) Kom verniet uit die tronk (“Get out of jail free”)'
Jesus het die tronkdeure kom oopsluit en die deure oopgemaak, maar daar is soveel mense wat…
14 ure gelede
Profile Icon
ThumbnailThumbnailThumbnailThumbnailThumbnailThumbnailThumbnailThumbnailThumbnailThumbnailThumbnail
Francie Lubbe, VONNE CONRADIE, Ena Coetzee en 8 ander is deel van Ekerk gister

Carry His Name Vroue Konferensie

Christelike Uitgewersmaatskappy

CUM Books

© 2012   Created by Ekerk.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service